 |
|
| Madeleine McCann |
|
|
|
 |
|
1 van 10
Die ma van die vermiste Madeleine McCann, Kate, kom by die polisiestasie in Portimao, Portugal, aan waar sy deur die polisie ondervra word. Foto: Vidigal Junior, Reuters
|
|
|
|
| Madeleine McCann |
|
|
|
![]() |
|
2 van 10
Kate McCann, ma van die vermiste Madeleine McCann, verlaat die polisiestasie in Portimao, Portugal. Foto: Carlos Brito, Reuters
|
|
|
|
| Madeleine McCann |
|
|
|
![]() |
|
3 van 10
Kate McCann en haar prokureer Carlos Pinto de Abreu staan 'n onderhoud toe aan joernaliste terwyl hulle die polisiestasie in Portimao, Portugal, verlaat. Foto: Carlos Brito, Reuters
|
|
|
|
| Madeleine McCann |
|
|
|
![]() |
|
4 van 10
Dié foto van die vermiste Madeleine McCann is in Maart 2007 geneem. Foto: AP
|
|
|
|
| Madeleine McCann |
|
|
|
![]() |
|
5 van 10
'n Groep mense kyk toe terwyl Kate McCann by die polisiestasie in Portimao, Portugal, aankom. Foto: Miguel Angel Morenatti, AP
|
|
|
|
| Madeleine McCann |
|
|
|
![]() |
|
6 van 10
Gerry McCann, pa van die vermiste Madeleine McCann, op pad na die polisiestasie in Portimao, Portugal. Foto: Carlos Brito, Reuters
|
|
|
|
| Madeleine McCann |
|
|
|
![]() |
|
7 van 10
Gerry McCann (links) saam met sy woordvoerder David Hughes (middel) en sy prokureur Carlos Pinto de Abreu buite die polisiestasie in Portimao, Portugal. Foto: Hugo Correia, Reuters
|
|
|
|
| Madeleine McCann |
|
|
|
![]() |
|
8 van 10
Twee Portugese polisiebeamptes buite die huis van Kate en Gerry McCann, ouers van die vermiste Madeleine, in Praia da Luz in Portugal. Foto: Miguel Angel Morenatti, Reuters
|
|
|
|
| Madeleine McCann |
|
|
|
![]() |
|
9 van 10
Kate en Gerry McCann, ouers van die vermiste Madeleine McCann, kom by Faro lughawe in Portugal aan. Foto: Carlos Brito, Reuters
|
|
|
|
| Madeleine McCann |
|
|
|
![]() |
|
10 van 10
Kate McCann, ma van die vermiste Madeleine McCann, word gegroet deur haar oom Brian Kennedy by hul huis in Rothley, Engeland. By haar is haar tweelingdogtertjie, Amelie. Foto: Darren Staples, Reuters
|
|
|
|
|