 |
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
 |
|
1 van 40
Carine Casey het dié foto van haar geliefste Toy Pom genaamd Grizzly, ingestuur. Sy sê Grizzly word vreeslik bederf en kan niks verkeerd doen nie.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
2 van 40
Ina Potgieter het Lola (8 weke) tydens haar eerste bad afgeneem. Ina sê Lola is 'n Maltese poedel én 'n sjampanje kleur!
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
3 van 40
Landi Vorster het dié foto van haar twee hondjies ingestuur.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
4 van 40
Caren Greyling het dié foto van Yukkie, haar poolhond, geneem. Sy sê Yukkie weet as hy dié kyk vir haar gee, sy enigiets vir hom sal doen.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
5 van 40
Julie Somer het dié foto van Garfield ingestuur. Julie sê hy het verlede jaar net by hulle 'ingetrek' en is nou baie tuis. Hy het ook drie ander katte waarmee hy speel.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
6 van 40
Meliné Cronjé het Mika (4) en die miniatuur perdjie, Rosco, afgeneem. Meliné sê Rosco en Mika is baie goeie maats.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
7 van 40
is Shieba (9 maande) en baie fotogenies. Sy was baie skrikkerig as toe sy klein was en het sommer vinnig selfvetroue gekry met "honde-opleiding." Nadia Vermeulen het dié foto geneem.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
8 van 40
My naam is Ginger en ek is 'n 'American Main Coon' en regeer die huishouding van Hannelie en Ampie Coetzee met 'n 'ysterklou' - tot die Alsation, Labrador en 'Worskind' is skrikkerig vir my. Johanna Coetzee het dié foto geneem.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
9 van 40
Hierdie Jack Russel behoort aan Kerry Hayward.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
10 van 40
Anita en Richard Lynch het dié foto van hul papegaai ingestuur. Anita sê sy is baie oulik en as dit slaaptyd is dan gaan klim sy self in die hok en wag vir hulle om dit te kom toemaak. Sy word ook baie bederf met verskillende kos en speelgoed.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
11 van 40
Lustelle van den Berg sê haar papegaai, Boesman, het op haar mak tarentaalwyfie verlief geraak en sy kom oggend en aand hom groet. Ek het hierdie foto geneem toe sy hom 'n 'n 'nagsoentjie' gegee het.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
12 van 40
Rhona Peens vertel sy het in 2001 die pleegma geword van Ringo, wat hulle gedink het 'n mannetjie Afrika ringnekpapegaaitjie is. 'Hy' het toe ontpop in 'n 'sy'. Sy het 'n liggroenringetjie om haar nekkie en talle kenners het gesê sy is 'n wyfie. Rhona-hulle het alles probeer om haar te leer praat maar sy het maar net aanhou skree. Haar man, Gert, het vir haar Jan Pierewiet geleer en sy het toe sommer vir die grap vir haar die Troumars gefluit wat sy binne twee weke baasgeraak het.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
13 van 40
Dié 2 jaar oue Yorkie, Noenoe, weeg 'n skrale 750g. Karien Brink moes haar op die kombuisskaal weeg om haar gewig vas te stel.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
14 van 40
Hannelie Lochner het dié foto van haar Yorkie, Schatzi, ingestuur.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
15 van 40
Hierdie is 'n foto van die negejarige Muskiet, 'n Yorkshire-terriër. Sy het 'n pragtige geaardheid en knor of byt nooit nie. Tog het sy die moed van 'n leeu en sal nie huiwer om 'n Rottweiler aan te vat nie. Hoewel haar voorsate glo rotte in myne gevang het, het Muskiet slegs 'n paar koringkrieke en 'Parktown Prawns' op haar kerfstok. Haar gunsteling aktiwiteite is haar daaglikse stappie in die buurt, 'n draai in die motor en slapie saam met haar teddiebeer op haar dagbed. Juanita Prinsloo het dié foto ingestuur.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
16 van 40
Belinda Wagener het dié foto van haar twee 'Yorkie kinders' Corral (links) en Xander (3) afgeneem. Sy vertel dié twee is onafskeidbaar.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
17 van 40
Celeste van Staden het haar Yorkie, Popsie (4), afgeneem.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
18 van 40
Elisha Smit van Windhoek het haar Yorkie , Tammie-Anne op kamera vasgelê. Sy sê sy is al te pragtig, baie wakker só oulik! Hulle het haar van Witbank af 'ingevoer.'
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
19 van 40
Mitsie behoort aan Odette Richter van Pinetown. Odette sê sy is 15 maande oud en het pas haar eerste kleintjies gekry. Mitsie roep hulle geduring om na die kleintjies te gaan kyk sodat sy met hulle kan spog.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
20 van 40
Desire' Phillips het haar Russian Blue kat, Levi, afgeneem. Sy sê solank hy heeldag kan slaap is hy baie gelukkig, en hy is mal oor papierballe en as sy sy magie krap.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
21 van 40
Andries Janse van Rensburg het dié foto van Kneris en Tequila ingestuur.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
22 van 40
Dié is Lizanne Pheiffer se Cocker Spaniel, Monty (3). Sy sê hy is baie lief daarvoor om afgeneem te word.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
23 van 40
Dusty behoort aan Darren en Katryn Theologo
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
24 van 40
Minie het dié foto van Vlekkie en Neusie ingestuur.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
25 van 40
Yvetta Davidova se drie Yorkies, Reuben, Roxanne en Reinaldo lê altyd en kyk vir haar as sy op die rekenaar werk.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
26 van 40
Mienkie is 'n miniatuur Maltese poedel en weeg 1.2kg. Sy is doof gebore. Haar beste maatjie is 'n varkhond wat omtrent 30 keer haar gewig is. Sy het omtrent 24 uur toesig nodig en kan nie soos normale diere deur die dag buite rondloop nie. Wianca Jansen van Vuuren het die foto ingestuur.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
27 van 40
Rene van Sittert van Centurion s&ecorc Sebastian is baie lief vir die kamera en speel graag model en sit dan sy beste "pootjie" voor.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
28 van 40
My naam is Hercules en ek is 5 jaar oud en woon in Witbank. Ek is n opregte langhaar St Bernard. Ek is vreeslik lief vir stap, eet, baie slaap en wanneer ek my leiband sien, maak ek sommer self die tuin hekkie met my voor poot oop en wag dan op die sypaadjie om die grense buite die erf te gaan verken. Wanneer ek stout is noem my Pieter Bester en Denise Bezuidenhout my sommer net Herklaas, maar dit gebeur min. . .
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
29 van 40
Reinhard Kuschke het dié foto van sy Ringnek, Prompels, wat weesvoël aangeneem is, ingestuur.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
30 van 40
Cathy Le Grange het dié foto van haar en haar papegaai, Jessie, ingestuur.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
31 van 40
Milo weeg 1.24 kg en behoort aan Emsie Spaarwater
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
32 van 40
Anna Le Roux woon in lantyre, Malawi het vir Peanut van Suid-Afrika af 'ingevoer' toe hy ses weke oud was en hy is nou twee jaar. Sy sê hy praat glad en mis geen woorde wat hy hoor nie. Hy en Sally (mak duiker) kuier graag saam as hy uit sy hok is.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
33 van 40
As Biscuit slaap is Sebastian baas! Gerda Blignaut het dié foto ingestuur.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
34 van 40
Saskia die "Blue Fronted Amazon" pappegaai behoort aan Heleen van Aswegen. Sy sê hy praat nogal baie en kan ook heelwat liedjies sing.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
35 van 40
Odette Fouche het dié foto van haar Yorkie ingestuur.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
36 van 40
Pieter en Marina Pretorius het dié foto van hul pug, Vlooi, afgeneem. Hulle het haar van geboorte af met 'n bottel groot gemaak en haar lekkerste slaapplek is onder die kussing op hulle bed.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
37 van 40
My naam is Muggie. Ek is 'n Yorkie en is 7 jaar oud. Ek is baie besig, my ma wou my naam op 'n stadium verander het na mier, want ek sit nooit stil nie. Geen wonder hulle noem my 'n terrier nie. Nou na 7 jaar het ek darem bietjie gekalmeer.. Ek is mal oor mense en spring teen almal op. Ek het een keer toe ek klein was 'n muis gevang en op my ma se kussing vir haar gelos. Joan van Ellewee het dié foto ingestuur.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
38 van 40
Tracey, die papegaai, is nou 5 maande oud en behoort aan Richard Lynch. Hy en sy vrou het haar gekry toe sy vier weke oud was en het haar met die hand groot gemaak. Sy hou baie van saam met hulle in die kar te ry en word baie bederf
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
39 van 40
Anelia van der Merwe het dié foto ingestuur.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 13 |
|
|
|
![]() |
|
40 van 40
Mari Terblanche het haar Senegal papegaai afgeneem.
|
|
|
|
|