 |
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
 |
|
1 van 24
Jannes Buys het sy nefie afgeneem terwyl hy duinbord ry in Namibië.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
2 van 24
Ludic Wessels (1 maand) dink hard. Ma, Cecile Harmse, het die foto geneem.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
3 van 24
Linda du Plessis het die bokkie in die Krugerwildtuin afgeneem. Sy vertel die bokkie het brood van hul tafel kom afsteel. Hier neem hy vreesloos 'n stukkie brood uit 'n vriend se mond.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
4 van 24
Vlooi Willemse se hond, Tienkie, kry baie aandag en word vreeslik bederf. Hier word hy in sy drasak rondgedra.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
5 van 24
Ellouise van Heerden het haar kêrel wat hom probeer panser teen die koue afgeneem toe hulle die Visrivier-Canyon in Namibië gaan stap het.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
6 van 24
'n Slurprol. Linda du Plessis sê dié olifant het in die Krugerwildtuin 'n modderbadvertoning gelewer en daarna vir hulle dié mooi ore-knyp-oprol-slurp-foto gegee.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
7 van 24
Alexa Overbeek (14 maande) op haar ouers se wildplaas Senwane. Erika Rossouw het die foto geneem. Alexa se ouers, Jan en Juliana, het die foto 'n Dunlop-oomblik gedoop.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
8 van 24
Johan Botha wou Kersvader afneem, maar toe verskyn die "spook" ('n ander persoon) voor die lens.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
9 van 24
"Bly stil, ek kyk die nuus." Elizma Gernandt (17) van die Hoërskool Warmbad het Tammy, die Jack Russel, afgeneem terwyl hy "TV kyk".
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
10 van 24
Koploos? Nee, Lidia Peto het 'n snaakse oomblik vasgevang terwyl haar dogter, Chanél, die hond vasgehou het.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
11 van 24
Jédean Vos is baie lief vir groente. Haar ma, Vicky Vos van Pietermaritzburg, het die foto geneem.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
12 van 24
Ludwig Nienaber (2) ry graag motorfiets, maak nie saak hoe klein die fiets is nie. Heidi Nienaber het die foto geneem.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
13 van 24
Hierdie foto wys hoe Jan en Mickey ('n Pomeranian) slaap. Mickey maak hom tuis in Jan se nek. Hulle is onafskeidbaar. Foto: Annette Donkers
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
14 van 24
Tryna du Toit, Winnie Burger en Louise en Belinda Basson toets hoe koud die Kaapse seewater nou eintlik is. Die foto is geneem by Bikini-strand in Gordonsbaai. Foto: Johann du Toit
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
15 van 24
Hier is my dogtertjie Lene McCallaghan afgeneem by een van haar gunsteling niggies, Melissa. Die foto is in Waterval Boven geneem. Adele McCallaghan het die foto ingestuur.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
16 van 24
Het julle al so 'n groot voël gesien wat vleis uit 'n mens se hand eet? Die brawe vrou is my ma Martie. Die foto is geneem tydens die langweek van
22 Maart 2008 toe ons die Mohololo-rehabilitasiesentrum by Hoedspruit besoek het. Jodine Cousins het die foto ingestuur.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
17 van 24
My hond in die tuin. Haar naam is Doedelbug. Foto: Natasja van der Walt
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
18 van 24
My hond, Doedelbug, tydens Kersfees. Foto: Natasja van der Walt
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
19 van 24
My hond, Candy, tydens Kersfees. Foto: Natasja van der Walt
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
20 van 24
My seun, Bernard van Rooyen, voer 'n kameelperd by Leeupark buite Krugersdorp. Foto: Johan van Rooyen
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
21 van 24
Ons het Februarie 2008 by my seun, St. Elmo, gekuier in Yilan, Taiwan. Hierdie visoë was op die mark in die vissersdorpie, NanFang'O. Ek wil nie weet hoe groot die vis was as die oë so groot is nie. Foto: Mariet Landman
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
22 van 24
Marleze Steenkamp het hierdie foto van Dolla, wat die huishouding regeer, ingestuur.
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
23 van 24
Dit is die naaste wat Sally Laage van Ermelo aan Vlooi kan kom wat saam drink aanbetref!
"Like sussie like dog"
Foto: Linda Laage
|
|
|
|
| Snaakse foto's |
|
|
|
![]() |
|
24 van 24
Morgan Cornelissen (10) by die Leeu Park in Krugersdorp. Dit was pret om die kameelperd to voer, tot hy begin kwyl!
Foto: Frans Cornelissen
|
|
|
|
|