 |
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
 |
|
1 van 24
En die Oscar gaan aan: Beste akteur: Daniel Day Lewis, "There Will Be Blood." Beste aktrise: Marion Cotillard, "La Vie en Rose." Beste byspeler (manlik): Javier Bardem, "No Country for Old Men." Beste byspeler (vroulik): Tilda Swinton, "Michael Clayton." Foto: Mike Blake, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
2 van 24
Die sanger Seal, en sy model-vrou, Heidi Klum, na afloop van die Oscars tydens die 16de jaarlikse Elton John Vigs-stigting partytjie by die Pacific Design Center in Wes-Hollywood, Kalifornië. Foto: Danny Moloshok, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
3 van 24
Calista Flockhart en Harrison Ford by vanjaar se 16de jaarlikse Elton John Vigs-stigting partytjie by die Pacific Design Center in Wes-Hollywood, Kalifornië. Foto: Danny Moloshok, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
4 van 24
Tilda Swinton is aangewys as die beste vroulike byspeler vir die rol "Michael Clayton," by vanjaar se Oscar-toekenning. Foto: Lucy Nicholson, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
5 van 24
Heidi Klum by vanjaar se 16de jaarlikse Elton John Vigs-stigting partytjie by die Pacific Design Center in Wes-Hollywood, Kalifornië. Foto: Danny Moloshok, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
6 van 24
Aktrise, Anne Hathaway, (links) en Diablo Cody, posseer vir 'n foto na afloop van die Oscar-seremonie. Foto: Lucy Nicholson, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
7 van 24
Akteur, Javier Bardem met sy Oscar. Hy is aangewys as die beste manlike byspeler vir sy rol in "No Country for Old Men." Foto: Lucy Nicholson, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
8 van 24
Die Australiese aktrise, Cate Blanchett, op die rooi tapyt by vanjaar se Oscars. Sy is vir benoem vir die beste aktirse in "Elizabeth: The Golden Age" asook beste vroulike byspeler in "I'm Not There". Foto: Mario Anzuoni, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
9 van 24
Akrise, Nicole Kidman, (regs) en manlief, Keith Urban, het ook die 80ste Oscars bygewoon. Foto: Lucas Jackson, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
10 van 24
Laura Linney is ook vanjaar genomineer vir beste aktrise in die fliek "The Savages." Foto: Carlos Barria, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
11 van 24
Vermaaklikheidspersoonlikheid, Sean Combs, by vanjaar se 80ste Oscars-toekenning. Foto: Lucas Jackson, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
12 van 24
Die aktrise, Cameron Diaz, op die rooi tapyt by vanjaar se 80ste Oscars. Foto: Lucas Jackson. Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
13 van 24
Op die beste! Tilda Swinton (links), beste vroulike byspeler vir die rol for "Michael Clayton," Marion Cotillard, beste aktrise vir haar spel in "La Vie en Rose" en Javier Bardem, beste manlike byspeler vir "No Country for Old Men" hou hul Oscars bymekaar. Foto: Mike Blake, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
14 van 24
Die aktrise Marion Cotillard met haar Oscar vir beste aktrise wat sy ontvang het vir haar spel in "La Vie en Rose". Foto: Lucy Nicholson, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
15 van 24
Akteur, John Travolta, en Kelly Preston, albei in Roberto Cavalli-uitrustings na afloop van die Oscar-toekenning. Foto: Lucy Nicholson, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
16 van 24
Aktrise, Renee Zellweger, was maar net een van die vele bekende aktrises by vanjaar se 80ste Oscar-toekenning in Hollywood. Foto: Lucas Jackson, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
17 van 24
Die Spanjaard, Penelope Cruz, posser vir die kameras by vanjaar se 80ste Oscar-toekenning. Foto: Lucas Jackson, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
18 van 24
Akteur, Forest Whitaker (regs) en sy vrou, Keisha, by vanjaar se 80ste Oscar-toekenning. Foto: Kevork Djansezian, AP
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
19 van 24
Katherine Heigl by vanjaar se 80ste Oscar-toekenningsseremonie. Foto: Kevork Djansezian, AP
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
20 van 24
Die aktrise, Hilary Swank op die rooi tappyt by vanjaar se 80ste Oscar-toekenning. Foto: Kevork Djansezian, AP
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
21 van 24
Akteur, George Clooney en sy meisie, Sarah Larson posseer vir 'n foto by die Oscar-toekenningsaand in Hollywood. Foto: Carlos Barria, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
22 van 24
Die akteur, Sean Penn, en model, Petra Nemcova, na afloop van die Oscars tydens die 16de jaarlikse Elton John Vigs-stigting partytjie by die Pacific Design Center in Wes-Hollywood, Kalifornië. Foto: Danny Moloshok, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
23 van 24
Patrick Dempsey, en sy vrou, Jill Fink met hul aankoms by vanjaar se Oscars in Hollywood. Foto: Lucas Jackson, Reuters
|
|
|
|
| En die Oscar gaan aan. . . |
|
|
|
![]() |
|
24 van 24
Daniel Day Lewis is vanjaar aangewys as beste akteur vir sy rol in "There Will Be Blood." Foto: Lucas Jackson, Reuters
|
|
|
|
|