 |
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
 |
|
1 van 28
Bentley, (6 weke) is die Rottweiler-hartedief van Letsie Fischer van Boschkop, Pretoria.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
2 van 28
Wat hoor ons daar? Is dit dalk die yskas wat oopgemaak word vir ietsie lekkers te ete? Hierdie is Max (3) en Ciska (1). Max is vernoem na Max die Gorilla en Ciska word somtyds Sussie genoem.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
3 van 28
Bella (3) is baas van die bakkie as sy saam met eienaar W.P. Cloeter ry. Niemand moet dit waag om haar te uitstapie te bederf nie.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
4 van 28
Lady is 9maande oud en behoort aan Barbara Hugo van Melkbosstrand. Dié twee gaan stap elke aand langs die strand.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
5 van 28
Yolandi de Lange is mal oor Tiny, haar Yorkie.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
6 van 28
Tammy die worshond behoort aan Carine Casey.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
7 van 28
Zan, die reun (links) is amper 1 jaar oud en Sasha, die teef het in Desember 1 jaar geword. Charmain Saayman sê die twee bied net plesier in hul lewe.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
8 van 28
Trudie Fourie het dié foto van Cheba geneem. Sy sê hulle het haar gekoop vir 'n Rottweiler, maar sy is defintief met iets gekruis. Sy is versot daarop om met haar tou te speel.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
9 van 28
Jacques Louw dink Rottweilers is die mooiste honde op aarde! Veral as hulle net 'paar weke oud is! Hier is Roman (regs, 15 maande) en Bruno wat hy laasjaar moets uitsit omdat hy beenkanker gekry het.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
10 van 28
Schumi, is Carol Stanton, se Spaniel. Sy sê Schumi is mal daaroor om te swem en met sy te bal speel.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
11 van 28
Dutches, is die tennisbal koningin van die plaas sê Christina Lewis.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
12 van 28
Hierdie is Bony, Letsie Fischer, se Rottweiler.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
13 van 28
Hierdie is Elton John Myburgh, 'n Rottweiler van Kensington, Johannesburg. Hy hou van bal speel en stap in sy park (Rhodes Park, Kensington), en slaap. Hy kom oorspronklik van Putfontein af, en het drie jaar terug Johannesburg toe getrek. Lana Myburgh is die trotse eienaar.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
14 van 28
Gedink jy gaan vir die Olympiese Spele kwalifiseer, en ek nie? Hier oefen Sharday Nigrini saam met haar geliefde Rottweiler in hul swembad. Haar twee Rottweilers is ywerige swemmers deur die jaar en geniet dit net so baie in die water as daaruit. Ma, Vanessa Nigrini, van Pretoria het die foto geneem.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
15 van 28
Hierdie Rottweiler behoort aan Trish Loppnow.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
16 van 28
Misha, die Rottweiler, behoort aan Lynne Croukamp van Kempton Park. Lynne sê Misha is baie liefdevol maar hou glad nie van vreemdelinge nie.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
17 van 28
Dodger, (9 weke) is Deon Lamprecht se trots. Dodger is 'n kruising tussen 'n bulhond en boerboel.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
18 van 28
Jakkie van Zyl, se bokser, Dixie (1) is mal oor die program Strictly Come Dancing.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
19 van 28
Tammy Buitendag sê Deamon (4) is die baba in hul huis en het 'n lifelike geaardheid. Sy gunsteling lêplek is op sy ma, Tammy, se skoot.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
20 van 28
Ceaser (links) en Kayla behoort aan Lonika en Warren Jansen van Rensburg.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
21 van 28
Adele van Nieuwenhuizen, is die trotse eienaar van Angelina (2), die Labrador. Adele sê Angelina se gunsteling uitstappie os om te gaan stap met haar speeding in die bek.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
22 van 28
Ag moeder! Dino, die Yorkie, is Nadia Janse van Rensburg se hart se punt.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
23 van 28
Rupert van Aswegen van Hartbeespoort help kar was! Adele van Aswegen het dié foto geneem.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
24 van 28
Kita, (2) is Karien Badenhorst se Amerikaanse Pitbull terrier.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
25 van 28
My naam is Sheena en hier het ek 1 jaar oud geword. Ek het my eie stoel gekry vir my verjaarsdag gekry en ook 'n pienk koek met kersies. Ek is my pa, Michael Smith, se meisiekind en hou baie daarvan as ons bal speel.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
26 van 28
Peanut en Hazelnut is Anna de Beer se twee Jack Russels. Sy sê dié twee is baie lief vir mekaar.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
27 van 28
Belinda Potgieter het dié foto van haar Mopshond ingetsuur.
|
|
|
|
| Lesers se troeteldiere 15 |
|
|
|
![]() |
|
28 van 28
Luka, is 'n opregte Basset en gaande oor slaap, eet en televisie kyk saam met Anjé en Ludwig Seymore van Pretoria.
|
|
|
|
|