Lee-Ann weer die sexyste
"Ek het dadelik in trane uitgebars. Ek het nie gedink ek het 'n kat se kans om dit weer te wen nie."
Beeld
Matriek-fotokompetisie
Kyk na van die matriekafskeid-foto's wat reeds ontvang is.
Stuur jou foto na jip@beeld.com.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Sake24
  Verbruikers begin werk aan hul skuld
  SAID gee geen uitstel ondanks stelselprobleme
  Help Afrika-potensiaal ontsluit
hoofstorie
05/09/2008 21:46 - (SA)
Nóg 'n Beijing-blaps
Natalie du Toit, Suid-Afrikaanse swemheldin, is van die kans beroof om ses goue medaljes by die Paralimpiese Spele in Beijing te wen.
Suid-Afrika
Man huil toe hy vrou se brief voorlees
“Ek hoop dat jy dit in jou hart kan vind om my weer lief te hê – soos altyd en soos wat ek jou liefhet – met my hele hart en siel en alles wat ek is.”
  • Man wat glo vrou skiet, mis hul dogter
  • 'Jammer ek het jou geskiet'
Suid-Afrika
Australiër verdwyn in Johannesburg met pa se verjaardag
’n Australiese man wat in Suid-Afrika was vir sy pa se verjaarsdag het spoorloos verdwyn, enkele ure voor hy en sy vrou weer landuit sou vlieg.
Suid-Afrika
Karien groet die Laan en sy mense – vir die Kaap
Die Laan se gunsteling-blondekop groet.
SPORT
Tuishalfeindstryd wink vir wenner
Ná die emosionele uitputting waaraan die Springbokke plaaslike rugbygeesdriftiges oor die laaste maand of wat onderwerp het, is die sielkundige uiterstes waarmee die Curriebeker-reeks ’n mens beproef, amper ’n welkome verskynsel.

BEIJING-BLAPS
Natalie du Toit gister in Beijing, China, op die vooraand van die Paralimpiese Spele. Foto: Getty Images
Lees die berig
Beeld se blogs begin!
Kyk en lewer kommentaar:
  • Wêreld se goed
  • Tegno
  • Troeteldiere

  • Nuusflitse

    ANDER STORIES

    BRIEWE

    Lewer jy graag kommentaar op blogs?

    Ja
    Nee, ek het nie tyd nie
    Wat's 'n blog?
     
    AANWYSERS
    Rand/$
    7.9400
    Rand/£
    14.0700
    Rand/
    11.3900
    Goud/oz
    $802.80
    Goudmyn-sektor
    1635.63
    +0.00%
    Alle aandele-indeks
    25416.67
    +0.00%
    Kies Mpy
     
    MEER NUUS
    Suid-Afrika
    Jhb-buurte al drie weke sonder water
    Inwoners van die woonbuurte Vrededorp, Vredepark en Jan Hofmeyr sê hulle neem die afgelope drie weke ’n “cowboy-splash” om skoon te bly.

    Suid-Afrika
    Waterkloof-drie wend ’n ‘laaste desperate poging’ aan
    Deur hul regspan se versuim om enige grondwetlike kwessie van watter aard ook al in hul aansoek om appèl in die appèlhof te opper, “blyk dit nou dat die drie lede (van die Waterkloof-vier) ’n laaste, desperate poging aanwend om aan hul skuldigbevinding (aan moord) te ontsnap”.

    Suid-Afrika
    Singh trek Zuma-aansoek terug
    ’n Landdros van Pietermaritzburg het sy aansoek laat vaar dat adv. Billy Downer hom as aanklaer in die Zuma-korrupsiesaak moet onttrek.

    Suid-Afrika
    Eetlusdempers nie meer gewild
    Jong mense het belangstelling verloor in die eetlusdempers wat hulle voorheen oor apteektoonbanke gekoop het om mee deurnag partytjie te hou of in eksamentyd laat wakker te bly.

    Wêreld
    ‘Oorlede’ pa op televisie gesien
    ’n Pa wat nadat hy agt jaar gelede verdwyn het, verkeerdelik dood verklaar is, is met sy familie herenig.

    Suid-Afrika
    Speelgeweer lei tot kaper se skietdood
    ’n Man wat ’n vragmotor met ’n speelgoedwapen probeer kaap het, is dood toe ’n verbygaande motoris met ’n regte vuurwapen gesien het wat gebeur en hom geskiet het.

    Wêreld
    Gemengde welslae in Angolese eleksie
    Die eerste dag van die eerste verkiesing in 16 jaar in Angola was een van gemengde welslae.

    Suid-Afrika
    Motorfiets-ongeluk eis bruidegom ’n maand voor troue
    Sy troupak hang reg in die kas, maar hy sal dit nooit dra en sien hoe sy bruid hom tegemoet stap nie.

    Suid-Afrika
    Pretoria kry sy eie ‘groen’ Sandton
    Pretoria gaan met die grootste kleinhandelmekka in die land spog wanneer sy “eie Sandton” langs die Menlyn Park-winkelsentrum ontwikkel word.
  • Kyk na video

  • Suid-Afrika
    Dié vulstasie-base is moeilik om te vang
    Dis glo baie moeilik om vulstasie-eienaars vas te trek wat meer vir petrol vra as wat hulle mag.

    Suid-Afrika
    Appèlhof vir bedrog ingespan
    Bedrieërs gebruik nou selfs die naam van die appèlhof in Bloemfontein om mense uit geld te bedrieg.

    Wêreld
    Gearresteer oor ‘stresverligting’
    ’n Plaaslike TV-verslaggewer wat bedank het nadat hy gevang is waar hy naak op ’n openbare bus masturbeer, het gesê hy het net probeer om “sy stres te verlig”.

    Suid-Afrika
    Vlieënier weer vir diens vereer
    ‘Dit is vir my die volmaakte afsluiting tot ’n wonderlike, vreugdevolle lewe wat ek saam met André gehad het.”

    Wêreld
    McCain is ‘net nog van Bush’
    Hy gaan Washington regruk en Amerika “terugkry op die pad van vooruitgang en vrede”, het sen. John McCain in sy toespraak gesê waarin hy die Republikeinse party se benoeming as presidentskandidaat aanvaar het.






    vind
    Diererubriek
    Stuur foto's en video's van jou troeteldiere na troeteldier@beeld.com.Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
    Kyk na jongste lesersfoto's. Lees Marga Ley se troeteldierblog.

    OUTsurance

    Spaar by OUTsurance
    Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    Drienasies-rugbyreeks van 2008
    Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Drienasies-rugbyreeks
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |