' 'n Kankerpasiënt moet déélneem'
Dr. Ivan Cohen het nie gedink hy gaan lewend wees wanneer sy boek verskyn nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

Sake24
  Boelie Eskom kos SA baie
  Oliepryse knou SAL se winsmarge
  Bharti gebruik dalk olie-geld vir MTN-bod
hoofstorie
13/05/2008 12:56 - (SA)
Myne bedreig Wes-Rand
Luidens 'n verslag kan woonhuise, sakeondernemings en groot dele van die N14 noord van Krugersdorp in die afsienbare toekoms in sinkgate verdwyn, terwyl die Wieg van die Mensdom ook bedreig word.
  • 'Ground zero' heet gat waar kitsbank was
Suid-Afrika
Gestremde vrou teen 187 km/h op N1 vasgetrek
’n Gestremde vrou is die naweek in haar spesiaal aangepaste motor vasgetrek nadat sy teen 187 km/h gejaag het.
Suid-Afrika
Direkteur sit 15 j. vir moord ná sy vrou swyg oor SMS
’n Man het geen reg om te spioeneer op die SMS-boodskappe wat sy vrou ontvang nie.
Suid-Afrika
Die olifant en die motor - dit het regtig gebeur
“Dit het werklik gebeur. Dit het sowat R7 000 gekos om die skade aan die voertuig te herstel.”
Kyk na foto's.
SPORT
Rassie het kaart in mou
Die Stormers wik en weeg nog of Ollie le Roux in Saterdag se Super14-rugbywedstryd teen die Lions die loskopstut sal wees...

VOETGANGER STERF
'n Voetganger is dood toe hy in Gezina deur 'n motorfiets getref is. Die motorfietsryer het glo ten tyde van die ongeluk teen 'n ander motorfiets resies gejaag. Foto: Herman Verwey Lees die berig.
Blou Bul- en Sharks-'screensavers'
Blou Bul- en Sharks-ondersteuners kan spesiale 'screensavers' van foto's van die afgelope paar jare hier aflaai. Vir nog 'screensavers' klik hier.

ANDER STORIES

BRIEWE

Moet pres. Mbeki nou vervang word?

Ja
Nee
Die alternatief is nog erger
 
AANWYSERS
Rand/$
7.6200
Rand/£
14.8500
Rand/
11.8000
Goud/oz
$879.35
Goudmyn-sektor
2490.58
-1.61%
Alle aandele-indeks
31872.19
-0.85%
Kies Mpy
 
MEER NUUS
Suid-Afrika
Business Express betyds, gerieflik
Met ’n koerant in die een hand en ’n koppie koffie in die ander was ’n paar pendelaars douvoordag gereed vir hul eerste rit in Metrorail se nuwe Business Express...
Kyk na videoKyk na foto's.

Suid-Afrika
Drie dood, 40 beseer in aanvalle op immigrante
’n Woedende bende van Alexandra, Johannesburg, het glo tydens ’n vermeende xenofobiese aanval verwoesting onder buitelandse inwoners gesaai.

Suid-Afrika
Inge Lotz: eise gaan voort
"Lieflingkind - Engel - die tyd sonder jou is te lank...te séér."

Suid-Afrika
Klagte van kindermolestering, moord teen Heidelbergse boer bekyk
’n Vooraanstaande boer van Heidelberg, Gauteng, word ondersoek vir onder meer kindermolestering, moord en bedrog.

Suid-Afrika
Inwoner wil rooftog aanmeld; bel vriend ná vier probeerslae
’n Besorgde Pretorianer, wat ’n rooftog by ’n veiligheidsmaatskappy se beheerkamer wou aanmeld, het ná vier oproepe na die polisie se noodnommer moed opgegee.

Suid-Afrika
McBride: Lid wat teen hom getuig uit sy pos ontslaan
Hoofsupt. Stanley Sagathevan, voormalige vertroueling van mnr. Robert McBride, omstrede hoof van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD), is Donderdag uit sy pos ontslaan.

Suid-Afrika
Rubberkoeëls vlieg by ANC-konferensie
Die polisie moes rubberkoeëls gebruik om ANC-lede wat glo aangedring het op toegang tot ’n ANC-konferensie by Sun City in Noordwes, in bedwang te bring.

Suid-Afrika
Man wie se tuig neerstort, het krans 10 m verder gemis
As die mikroligte vliegtuig wat die naweek in die klowe buite Witbank neergestort het, 10 m verder gevlieg het, het dit ’n krans getref.

Suid-Afrika
R900 vir afskeid is uitbuiting, sê ouer van matriekleerling
"R900 per paar vir ’n matriekafskeid. Hoe op aarde kan dít van vuisvoos ouers verwag word?"

Lotto
Kans uiters skraal dat Lotto súlke syfers sal uitspoeg
Minder as ’n kwart persent...dít is die kans.

Suid-Afrika
'Deftige' vroue slaan toe op apteker
"Moenie dat tiervel-skoene jou mislei nie."

Suid-Afrika
Getuig teen broer in Danielle-moord
Die nag wat Danielle Esterhuizen (5) in haar ma se arms doodgeskiet is, het ’n vermeende moordenaar in dié saak “onrustig en bang” tuisgekom...

Suid-Afrika
Konstabel gee haar oor ná skietery
’n Polisiekonstabel van Cleveland, Johannesburg, het haarself eergister aan die polisie oorgegee nadat sy glo ’n senior kollega gewond het.

Suid-Afrika
Krenkende boodskap kos man R10 000
’n Plaaslike man moes sy voormalige huiswerker verskoning vra en ingevolge ’n bevel van die gelykheidshof in dié stad R10 000 betaal nadat hy haar in ’n SMS ’n “k****r teef” genoem het.

Suid-Afrika
Vals siekbriewe by huurfirma: 2 vas
Vervalste siekbriewe het daartoe gelei dat ’n oudveiligheidspolisieman en ’n werknemer van die Avis-motorhuurmaatskappy gister in die Kempton Parkse landdroshof verskyn het op aanklagte van bedrog.

Suid-Afrika
Man rand glo vrou wreed aan oor vuurwapen
’n 39-jarige vrou van Eldoradopark, Johannesburg, is wreed deur haar man aangerand nadat sy die man se ongelisensieerde vuurwapen by die polisie ingegee het uit vrees dat hy haar daarmee kan vermoor.

Suid-Afrika
5 sterf toe bakkie bok en ander motor tref
’n Botsing met ’n koedoe het vermoedelik ’n tweede ongeluk veroorsaak wat uiteindelik tot die dood van vyf mense naby dié Noordwes-dorp gelei het.

Suid-Afrika
Slabbert word Stellenbosch se nuwe kanselier
Dr. Frederik Van Zyl Slabbert, politieke kommentator en stigter van die Instituut vir Demokrasie in Suid-Afrika (Idasa), is die nuwe kanselier van die Universiteit van Stellenbosch (US).

Suid-Afrika
Hawking gee SA stof tot nadenke
"Waarom is ons hier? Waar kom ons vandaan?"

Wêreld
Vingers in haai se oog laat man uit kake kom
’n Australiër het hom uit die kake van ’n 5 m lange witdoodhaai verlos deur sy vingers in die haai se oog te druk.






vind
Snaakse foto's
Kyk na snaakse foto's wat deur Beeld-lesers ingestuur is. Lesers kan hul snaakse foto's instuur na mystorie@beeld.com.
Kyk na foto's


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance
Kliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.


Lente-promosie op vlugte, vanaf R3 900 na Brittanje en R4 100 na Europe (belasting uitgesluit).
Klik hier vir meer inligting

Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Ek's 'n dapper muis...
Liger, Suan Spies se 6 maande oue kat, het sy eerste kontak met 'n muis gehad...
Stuur jou storie, foto's en video's na mystorie@beeld.com.
Troeteldiere
Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Dié week kan jy 'n foto, video of geselsie oor jou boerboele stuur na troeteldier@beeld.com.
Kyk na jongste lesersfoto's.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |