|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Sake24
|
hoofstorie |
09/05/2008 22:43 - (SA) |
|||||||||||
|
Die suster van ’n bekende rugbyspeler is ontvoer en verkrag nadat drie mans haar by die Kaapse hospitaal waar sy opgelei word, oorval het.
Suid-Afrika
“Ek het vanoggend (gisteroggend) in ’n diep depressie wakker geword. Ek het neerslagtig gevoel oor wat die toekoms vir my inhou.”Suid-Afrika
Pres. Thabo Mbeki het swaar druk op me. Brigitte Maband- la, minister van justisie, geplaas om die Skerpioene se ondersoek na komm. Jackie Selebi, polisiehoof, te stop.Suid-Afrika
Minder as sewe maande nadat ’n egpaar hul huis teen R50 000 beveilig het, lê die man in die Unie-hospitaal nadat ’n rower hom met ’n AK47-aanvalsgeweer dwarsdeur ’n staaldeur in die bors geskiet het.SPORT
Die Super14-rugbyspan van die Bulls het op Loftus Versfeld met sy eerste mooi “driekuns” van die seisoen seker gemaak dat die Brumbies stert tussen die bene terugkeer huis toe. |
STEVE HOU DIT BLOU!
Slaggereed vir die stryd...Steve Hofmeyr het hom gistermiddag met 'n Blou Bulle-serp in sy hospitaalbed voorberei op gisteraand se Super14-wedstryd tussen die Bulls en die Brumbies. Lees die berig.
|
|||||||||||
|
AANWYSERS
MEER NUUS
|
||||||||||||
|
Suid-Afrika
’n Oumagrootjie het met haar naaldwerkskêr haar só goed teen haar aanvallers verweer dat hulle uiteindelik op die vlug moes slaan. Suid-Afrika
Die gesin van Emily Williams, die 12-jarige meisie wat vroeër vanjaar tydens ’n rooftog doodgeskiet is, gaan teen die einde van die jaar emigreer.Suid-Afrika
Onvoldoende tyd is opsygesit vir die openbare verhore waartydens die voorgestelde ontbinding van die Skerpioene onder die soeklig gaan kom.Suid-Afrika
'n Ontkleedanseres is vir effektief 13 jaar tronk toe gestuur nadat sy skuld beken het vir haar aandeel in die wurgmoord op haar vriendin in ’n hotelkamer in Sunnyside, Johannesburg.Suid-Afrika
“Ons wag maar vir die hofsaak en kyk wat gebeur. Dis egter onverantwoordelik van Cosatu om emosies op te sweep en na lugborrels te gryp.”Suid-Afrika
Die ANC se linkse vennote het te kenne gegee dat hulle voortaan gaan aandring op ’n makro-ekonomiese beleid wat afwyk van die markgerigte Gear...Suid-Afrika
Pretoria maak reg vir ’n reuse-makietie wanneer hy Dinsdag ereburgerskap aan oudpres. Nelson Mandela toeken.Suid-Afrika
Ná meer as 1 000 km is Barrie Kalahari nog pure perd – om nie van sy Queen te praat nie.
Suid-Afrika
Die musikant Arno Carstens se ouers is woedend vir ’n onbekende man wat voorgee om hul kind te wees en dan mense bel om geld te bedel vir “ ’n toer na Londen”. |
Suid-Afrika
Die olifant en die motor is raar, maar waar.Suid-Afrika
’n Polisieman van Evander in Mpumalanga, wat al skuldig bevind is op ’n aanklag dat hy ’n verdagte uit die hof help ontsnap het, is in hegtenis geneem nadat hy sy eie vriend raak geskiet het.Suid-Afrika
Premier S’bu Ndebele van KwaZulu-Natal het sy woede uitgespreek oor misdadigers se astrantheid wat ondanks die teenwoordigheid van verskeie wagte by sy huis in die noorde van die stad ingebreek het.Suid-Afrika
Die parkeergeriewe vir sakelui wat van oormôre af met die nuwe eersteklastrein van die Jakarandastad na Johannesburg toe wil pendel, is klaar voltooi én veilig.Suid-Afrika
Die matriekseun wie se lewe tot stilstand gekom het omdat hy nie ’n identiteitsdokument kan kry nie, sal glo Vrydag sy nuwe identiteitsboekie in sy hand hê.Suid-Afrika
’n Sewentigjarige man van Pretoria het, hard teruggebaklei toe sy tuinier van die afgelope agt maande hom na bewering aangerand en in die badkamer probeer ophang het.Wêreld
’n Eenvoudige, goed uitgevoerde handdruk kan die deurslag gee tydens ’n werkonderhoud, volgens ’n nuwe studie.Suid-Afrika
Die sanger en akteur Sean Else en Richard van der Westhuizen is op pad na die M-Net-sepie Binnelanders.Suid-Afrika
Drie weke gelede was dit Greytown. Vandag is dit Vanderbiljpark wat gaan kreun onder die toestroming van tienduisende mense... |
|||||||||||
|
|
||||||||||||
|
vind
Snaakse foto's
Kyk na snaakse foto's wat deur Beeld-lesers ingestuur is. Lesers kan hul snaakse foto's instuur na mystorie@beeld.com.
Kyk na foto's
Ek's 'n dapper muis...
Liger, Suan Spies se 6 maande oue kat, het sy eerste kontak met 'n muis gehad...
Stuur jou storie, foto's en video's na mystorie@beeld.com. Troeteldiere
Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.Dié week kan jy 'n foto, video of geselsie oor jou boerboele stuur na troeteldier@beeld.com. Kyk na jongste lesersfoto's. vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|