Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Sake24
  Mboweni kap Investec
  MSI laagste sedert 2002
  Myne, motors staan weens kragstakings
hoofstorie
24/07/2008 12:53 - (SA)
Zim-onderhandelinge begin
Topvlak-samesprekings tussen amptenare van Zimbabwe se regerende Zanu-PF-party en opposisiepartye om 'n oplossing vir dié land se politieke krisis te probeer vind, het in Suid-Afrika begin.
Suid-Afrika
Kitsbank-rowers skiet polisievrou in gesig
'n Polisievrou en haar manlike kollega is in die hospitaal opgeneem nadat hulle Donderdag naby Johannesburg in 'n skietgeveg met sewe kitsbank-rowers gewond is.
Suid-Afrika
OTM-rowers ontvoer wag en sy hond
'n Veiligheidswag is geskiet en nóg een en sy waghond is ontvoer nadat sowat agt gewapende rowers twee kitsbanke in Centurion opgeblaas en beroof het.
Suid-Afrika
Man skiet twee rowers dood toe hulle sy vrou wil kaap
’n Man het twee rowers doodgeskiet toe hulle probeer het om sy vrou se motor te kaap.
SPORT
SA was lank genoeg All Blacks en Wallabies se slaansak
Dit is tyd dat die speeloppervlak gelyk gemaak word ...

BATMAN IN IMAX
'Dis fantasties; ons fone hou eenvoudig nie op lui nie...' Lees die berig. Foto: Reuters
'n Onbeskryflike pyn
Jy besoek die 1 dokter na die ander, drink pille wat nie werk nie en word selfs geopereer om jou sinusholtes skoon te kry...

ANDER STORIES

BRIEWE

Keer vrees jou om saans uit te gaan?

Ja
Nee
Hang af waarheen
 
AANWYSERS
Rand/$
7.5600
Rand/£
15.0300
Rand/
11.8700
Goud/oz
$924.30
Goudmyn-sektor
2207.22
+1.57%
Alle aandele-indeks
27556.85
+0.67%
Kies Mpy
 
MEER NUUS
My storie
Groot man bring klein handsakkie
Daar is so baie goeie mense in ons land, ons moet meer sulke goeie nuus vertel.

Suid-Afrika
Oudpolisieman se sel-hel
'n Jaguitstappie het in ’n nagmerrie ontaard vir ’n oudpolisieman toe hy ’n naweek lank in ’n vol sel aangehou is...

Suid-Afrika
Vrou, dogter en twee ander sterf in gru-ongelukke
Twee gru-ongelukke wat kort na mekaar plaasgevind het, het die lewe van vier mense in die Suid-Kaap geëis.

Suid-Afrika
Sy trotseer vlamme in poging om diere te red
Mev. Hantie Olivier (48) het verskeie kere in ’n brandende huis probeer kruip om haar ses huisdiere te red – net om telkens aan haar voete uitgesleep te word.

Suid-Afrika
‘Julle ryk mense betaal ons dan net R50’
'n Motoris is op die N14-hoofweg gewond en ontvoer deur ’n bende wat vermoedelik padversperrings in die pad aangebring het.

Suid-Afrika
Wag skiet dief in huis in Pta dood
8217;n Dief is doodgeskiet in ’n huis in Queenswood in Pretoria waar hy ingebreek het.

Suid-Afrika
‘Iemand’ het mes geslyp vir polisielid wat f-woord sê
Die offisier van die polisie wat voor ’n meer senior offisier gevloek het, is nou daaroor amptelik uit die polisie ontslaan...

Suid-Afrika
Aantal wit armes in SA neem in 4 j. met 58% toe – Solidariteit
Die aantal wit mense wat geen toegang tot behuising het nie, het tussen 2002 en 2006 met 58% toegeneem.

Suid-Afrika
Skrywer verkla ná rubriek oor gays
Die rubriekskrywer Jon Qwelane is weer in die pekel – dié keer oor ’n rubriek waarin hy huwelike tussen mense van dieselfde geslag met bestialiteit vergelyk het.

Suid-Afrika
Jake White spin klaar weer sy rugbyweb
Die oud-Springbokafrigter Jake White is weer hard aan die rugbypraat – maar dié keer van die veld af op sy eie YouTube-kanaal.

Suid-Afrika
Stappe teen man wat blaser ná dronk weddenskap platduik
'n Plettervat wat uit 'n dronk weddenskap spruit, het 'n oud-leerling van 'n bekende skool persona non grata-status besorg.

Suid-Afrika
Skokvideo: Meisie glo in gr. 8
Dié video, wat glo "absolute harde pornografie met eksplisiete seks" met die meisie uitbeeld, is glo al "voor eerste pouse" by verskeie skole versprei.

Suid-Afrika
Moord op vriend van familie ‘sny aan been’ – Steve
“Hartseer, baie hartseer” is hoe die sanger Steve Hofmeyr die moord op mnr. Willie Rousseau (76) van Jacobsbaai, sy lewenslange familievriend, beskryf.

Suid-Afrika
Broer, suster vas weens ouer-moord
’n Broer en suster van Durban word van die moord op hul ouers verdink.

Suid-Afrika
Talle sonder heenkome ná brand
Honderde mense het buite die Krugerpark-woonstelblok in die Pretoriase middestad gesit en wag om in hul woonstelle toegelaat te word nadat ’n brand in dié woonstelblok uitgebreek het.
  • Kyk na video.
  • Lesersfoto's.
  • Kyk na foto's.

  • Suid-Afrika
    12 beseer toe gebou insak
    Twaalf konstruksiewerkers is beseer nadat ’n deel van ’n gebou inmekaargesak het.
  • Kyk na video.

  • Suid-Afrika
    Sowat 25 000 by Cosatu-optog
    Dit is ons laaste hoop en dit móét net werk.
  • Kyk na video.

  • Suid-Afrika
    Padwerk vanaand op M2 in Jhb
    Een of twee bane gaan met tye gedeeltelik gesluit wees, afhangende van die deel van die pad waaraan gewerk word.

    Olimpiese Spele
    Ryk kies Spele bo Hollywood-liggies
    "The Bachelor", een van die VSA se gewildste realiteitstelevisieprogramme, soek Boerebloed...

    Suid-Afrika
    'Álmal deel hierin'
    Herlewing is nie net vir wit mense nie.

    Motors
    Vaarwel, kampioen van Afrika!
    “Afskeid” is eintlik die verkeerde woord, want ons paaie gaan nog vir baie lank met die 1400-bakkie versier word. Kyk na foto's.

    Musiek
    Groep kunstenaars maak stem dik teen verkragting in Centurion
    Elke 23 sekondes word daar iemand in Suid-Afrika verkrag.






    vind
    Al die sportnuus
    Klik hier vir al die sportnuus.

    OUTsurance
    VERSEKERING
    Spaar tot 25% by OUTsurance
    Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    Troeteldiere
    Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
    Kyk na jongste lesersfoto's.
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |