Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Puk: NWU-Puk lewer nog drie junior kampioene
Die NWU-Puk-atletiekklub het drie nuwe SA junior kampioene opgelewer wat tydens die SA Junior en Jeugkampioenskap in Pretoria gekroon is. Dié atlete is Marcoleen Pretorius (hoogspring: 1.83 m), André Olivier (800 m: 1:48.00) en Bernard Crouse (spiesgooi: 69.28 m). Arno Pretorius het die silwermedalje in hamergooi vir mans gewen (49.57 m) en Christy Coetzee en Phil-Mar Janse van Rensburg het bronsmedaljes gewen in onderskeidelik verspring en spiesgooi.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|