Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Tuks: Tuks se eerste mooiste vrou
“Ek het in Johannesburg grootgeword, hier in die koshuis kom bly en van my beste dae hier gehad. “Ek het die geleentheid gekry om maats te kan hê en het van my beste maats hier ontmoet. Alles was vir my lekker. Ek was ’n enigste kind en dit het vir my baie beteken om hier tussen maats te kan wees. “Ek wou nie alleen op die vlot ry nie en het gevra of my vriendinne mag saamry.” – Me. Marié Cronje (née Lindeque) het haar B.A. HOD aan Tuks verwerf en was in 1945 Tuks se eerste Joolkoningin. Sy het vir 17 jaar lank in Tzaneen in Limpopo skoolgehou waar sy ’n Engels-juffrou vir matriekleerlinge was. Vandag hou sy haar besig met rolbal en inkopies doen en is die trotse ma van drie kinders.
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|