' 'n Kankerpasiënt moet déélneem'
Dr. Ivan Cohen het nie gedink hy gaan lewend wees wanneer sy boek verskyn nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Tuks: Koeie doen ook hul deel
May 06 2008 03:38:23:237PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Marelize Greyling sit die melkmasjien aan die koei se spene. Foto: Rialda Appelgryn
Rialda Appelgryn

Die koeie op die proefplaas langs LC de Villiers is nie net daar vir die mooigeit nie.

Hulle moet melk gee om te help om die melkafdeling van die proefplaas aan die gang te hou. Dié afdeling van die proefplaas word soos ’n besigheid bedryf om die voortbestaan daarvan te verseker.

Die koeie lewer weekliks sowat 30 liter melk wat verkoop word. Dit is die tweedejaar-B.Sc.-studente wat elke jaar die eer kry om die koeie van hul melk te verlos.

En dit is nie so maklik as wat dit lyk nie. Al word die koeie eintlik met masjiene gemelk, moet die studente steeds met hul eie hande die wit vloeistof uit die gediertes kry om dit te toets vir siektes.

As jy die koei nie reg benader nie, skop-skop sy boonop daardie massiewe agterkwart in jou rigting.

Dit is ook gewoonlik in hierdie stadium waar die onvermydelike “melk-geveg” uitbreek.

En dis hoekom jy soms studente in groen overalls en wit gumboots op kampus sien.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |