Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
UJ: Mal genoeg vir program?
Is jy ouer as 18? Is jy Afrikaanssprekend? Is jy ’n bok vir sports? Wil jy pryse wen? En die groot vraag is: Is jy mal genoeg? KykNET stel hulle nuwe speletjiesprogram, Mal genoeg!, bekend en is op soek na deelnemers. Jy kan een wees. Mal genoeg! is ’n TV-program waarin twee spanne van vier elk teen mekaar meeding deur fisiese kaperjolle soos human tetris uit te voer. Louw Venter, beter bekend as Corné van The Most Amazing Show, gaan verseker dat hierdie program nie vervelig gaan wees nie. As jy wil inskryf, besoek www.mnet.co.za/kyknet/. Onder “kykNET nuus” sal jy Mal genoeg! se geel mannetjie sien met al die inligting wat jy benodig.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|