Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Tuks: Verryk jou gees terwyl jy hier is
May 13 2008 05:55:25:217PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

“Jy wens jy verdien al baie geld, jy wens jy het die regte ou of meisie, jy wens…

“ ’n Mens kan maklik jou studentetyd omwens in plaas daarvan om dit voluit te leef. Dit is nou jou tyd om - soos ’n filosoof die doel van studentwees beskrywe: “…’n wyse mens met goeie kultuur te word wat die instrumente van die wetenskap kan hanteer”.

“Studentwees is ’n geleentheid wat miljarde mense ons beny. Dit gaan om meer as die inoefening van ’n professie. Dit gaan om ’n mens met breër insigte te word en jou gees deur konserte, uitstallings, sport en besprekings te verryk. Toets jou begeertes met wysheid, want dit navigeer jou lewe. As jy nou net ’n graad van koers af is, is jy oor tien jaar verlore.” – André van Niekerk het sy graad in teologie aan Tuks behaal en later ’n doktorsgraad in teologiese etiek by Tuks voltooi. Hy is tans predikant by die NG gemeente Waterkloof.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |