Brood en sous
Ek kyk na oom Andries en sien vir oorle' Oupa, en Pa, en al my ooms wat so sit en brood en sous eet het ná ete.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
UJ: Dié goed is skadelik vir jou lyf
Jy dink dalk jou sigaretjie nou en dan of die dieetpilletjie wat jy net soms drink het geen nadelige effek op jou lyf nie.

UJ: Wees slim en voed jou brein
Die funksionering van die menslike brein het nog nooit opgehou om wetenskaplikes te baffle nie.

UJ: Hipnose kan jou help met angs
As jy gedink het hipnose word net op televisie of die verhoog gebruik om mense soos hoenders te laat kekkel, lees gerus verder.

UJ: Rugby is vervelig, probeer Buzkashi
Moeg vir rugby en al die vervelige sportsoorte wat so algemeen is soos pienk pels op ’n Ford Cortina se dash in Brakpan?

UJ: Bed is die beste oefenapparaat
Dit is geen geheim dat die liefdesdaad jou in ’n toestand van ekstase laat nie.

UJ: Laat jou brein asem skep met Joga 111
Is jou stresvlakke hoog, jou humeur kort en jou gewoonlike glimlag M.I.A.?

Tuks: Tuks se eerste mooiste vrou
“Ek het in Johannesburg grootgeword, hier in die koshuis kom bly en van my beste dae hier gehad.

Tuks: Studente help bewaar aan Mapungubwe
Mapungubwe se geskiedenis is nou veilig danksy drama-, argeologie- en antropologiestudente van die universiteit.

Puk: Studente skiet verbygangers
’n Angsbevange student het die polisie onlangs ontbied toe inwoners van Soetdoring-manskoshuis met ’n windbuks na die woonstelle in sy blok geskiet het.

Puk: NWU-Puk lewer nog drie junior kampioene
Die NWU-Puk-atletiekklub het drie nuwe SA junior kampioene opgelewer wat tydens die SA Junior en Jeugkampioenskap in Pretoria gekroon is.

Puk: Sonder ons 'gadgets' leef? Nee, nie dit nie!
As jy kaal voel sonder jou iPod en verlore is sonder jou selfoon, is jy beslis ’n tegno-gek wat nie sonder jou geliefde gadgets kan klaarkom nie.

UJ: Koshuis ontgroen, dryf goeie student uit
’n Eerstejaar van die Universiteit van Johannesburg (UJ) ontvang sielkundige berading nadat hy aan verskeie voorvalle van ontgroening by ’n koshuis op die Auckland Park/Kingsway-kampus (APK-kampus) blootgestel is.


Kliek hier vir nog berigte

NUWE UITDAGINGS
Hulle soek nuwe uitdaging en dinge. Francois Strydom (links), Francois Kruger (Gif), Jaco le Grange, Ryno Holm en Mark Peeters wil verwoed begin gig. Lees die berig. Foto: Herman Verwey
UJ: Gee jou siel vlerke deur joga, meditasie
Meditasie is die dissipline waar jy jou verstand fokus op ’n enkele gedagte of daad en daardeur innerlike vrede bereik.

Tuks: Die manne soek woes na nuwe idees en uitdagings
Jy hoor die klanke van ’n kitaar wat luid en vol selfvertroue gespeel word wanneer jy by die nogal deurmekaar huis instap.

Tuks: Koeie doen ook hul deel
Die koeie op die proefplaas langs LC de Villiers is nie net daar vir die mooigeit nie.

Tuks: ‘Evergreens’ van Tuks kuier saam
Om ’n honderd oud-Tukkies, almal 80 jaar en ouer, saam onder een dak te kry, gebeur beslis nie elke dag nie.

Puk: Hardebaard van PUKfm gaan sy kennis op MK ten toon stel
Wanneer ’n student al langer as ses jaar op kampus is, verdien hy teen dié tyd ’n plekkie in die kollig.

Puk: Krygskuns kweek waardes
Mense dink maklik dat karate ’n manier is om gat te skop en daai ou te wees vir wie almal bang is.

Tuks: Kommunes in roof-visier
“Sit jouself in die skoene van ’n skelm en kyk of jy by jou eie kommune kan inbreek.”

Tuks: Dief met sak op LC vasgetrek
“Ek was verbaas. Ek het nie gedink sulke goed gebeur daar nie.”

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |