Kyk of jý gewen het
Kyk of jy gewen het in Woensdag, 14 Mei 2008 se Lotto-trekking.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Tuks: Sy ken van deurdruk in moeilike tye
Tuks se Joolkoningin is nie net ’n mooi gesiggie nie, maar ’n vrou met deursettingsvermoë van staal.

UJ: Bastion kry hoogste noot
Musiek soos die sang van nagtegale, stemme wat dreun, gumboots wat die aarde laat skud en die sagte streling van ’n engel se stem.

UJ: FYTA-fees maak deure oop vir fliekmakers
Besef jy die gevaar van escapism? Het jy ’n passie vir rolprente?

Tuks: Ruda het hoop vir land en sy jonges
Die atmosfeer is gelaai met afwagting.

Tuks: Verryk jou gees terwyl jy hier is
“Jy wens jy verdien al baie geld, jy wens jy het die regte ou of meisie, jy wens…

UJ: Is dit ’n siekte, ’n soort verlof, ’n roomysgeur?
Universiteite kan jou seker nie alles leer nie, maar met woorde soos Batisimo, Consul en Slurf wat op kampus die ronde doen, moes menige eerstejaar se woordeskat in 2008 baie gegroei het.

UJ: Hollywood skarrel as die lig aangesit word
Die Amerikaanse joernalis en politieke ontleder PJ O’ Rourke het gesê dit is nie ’n joernalis se plig om op die sogenaamde kokkerotte te trap nie.

UJ: Mal genoeg vir program?
Is jy ouer as 18? Is jy Afrikaanssprekend? Is jy ’n bok vir sports? Wil jy pryse wen?

UJ: Regruk moet nou gebeur
Sportprestasies en Isaac Newton het baie gemeen.

Puk: Ouers beïnvloed prestasie
Jy probeer jou bes om jou kursus deur te kom, maar ten spyte van jou moeite het jy ’n hele sleepsel vakke wat jy agter jou aantrek.

Puk: Gee jou siel vlerke deur joga, meditasie
Meditasie is die dissipline waar jy jou verstand fokus op ’n enkele gedagte of daad en daardeur innerlike vrede bereik.

Puk: Laat jou brein asem skep met Joga 111
Is jou stresvlakke hoog, jou humeur kort en jou gewoonlike glimlag M.I.A.?



TUKS SE MOOISTE
Goeie beplanning is een van die maniere hoe Bridgette Elk, Tuks se Joolkoningin, haar besige program balanseer. Lees die berig. Foto: Cornél van Heerden
Tuks: Daar ís raad teen eksamenstres
“Ek ken van toetse, ek druip nog elke keer…”

UJ: Phyllis se stem teen Hollywood
Me. Phyllis Dannhauser is ’n redigeerder met ’n hart van goud en ’n lus vir verandering.

UJ: Laat jou hoender vandag vry!
Almal wat al op ’n troue was, het al hul lyf pluimvee gehou op die maat van ’n een(d)voudige wysie wat al vinniger en vinniger herhaal word.

UJ: Justin se senterspel laat almal praat
Die Leeusenter Justin St. Jerry het Saterdag op Ellispark teen die NuPay Eagles ’n vertoning van senterspel gelewer wat bitter lanklaas op klubvlak gesien is.

UJ: UJ-rugby belowend met nuwe spelers
Die Universiteit van Johannesburg (UJ) spog met ’n nuwe reeks spelers en veranderinge in hul eerste span, wat hulle gewis ’n hupstoot gaan gee in die Pirates Grootuitdaagliga.

Puk: Speel jouself in ’n eksamen-onderskeiding in
Is jy die Weakest Link en ook nie seker of jy slimmer is as ’n gr. 5-kind nie?

Puk: Bed is die beste oefenapparaat
Dit is geen geheim dat die liefdesdaad jou in ’n toestand van ekstase laat nie.

Puk: Dié goed is skadelik vir jou lyf
Jy dink dalk jou sigaretjie nou en dan of die dieetpilletjie wat jy net soms drink het geen nadelige effek op jou lyf nie.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |