Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Gebruik jou tyd só
Romantiese kersligetes, vleisbraai en vroeg inkruip is ná talle kragonderbrekings nie meer ’n avontuur nie. Die probleme rondom kragonderbrekings by die werk word dikwels deur ’n kragopwekker opgelos. Maar menige huisbewoner sit dikwels sonder ’n werkende TV, stoof of haardroër – maar met hope tyd op hande. Carla van der Spuy het gaan uitvind wat lede van die publiek in die donker doen:
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|