Slegter as hoenderspel kan dit nie gaan
Ai, droefheid, maar dis 'n gesukkel om daai All Blacks onder te kry!
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Eskom kry dalk meer krag van Cahora Bassa
    Apr 01 2008 01:24:15:680PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend
    Verwante Berigte
  • Cahora Bassa is die oplossing!
  • Staak vingerwys oor krag en begin die krisis oplos
  • Buurstate word nie net afgesny
  • Warmer weer sorg dat daar krag is
  • Die kragreus Eskom is glo na aan 'n ooreenkoms om meer elektrisiteit van Mosambiek se Cahora Bassa-ontwikkeling te kry in 'n poging om verligting te bring in die kragkrisis in Suid-Afrika.

    Eskom onderhandel om 'n addisionele 250 megawatt elektrisiteit per dag van die Cahora Bassa hidro-elektriese skema, geleë in die noordelike Tete-provinsie van Mosambiek, te koop, het mnr. Paulo Muxanga, uitvoerende hoof van Cahora Bassa, aan Reuters gesê.

    'n Ooreenkoms behoort binne 'n maand bereik te word, het Muxanga gesê.

    Cahora Bassa voorsien tans 1 100 megawatt elektrisiteit aan Eskom, wat ongeveer 60% van die skema se produksie is. - Reuters

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |