Slegter as hoenderspel kan dit nie gaan
Ai, droefheid, maar dis 'n gesukkel om daai All Blacks onder te kry!
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Verbruikers weet dán hoeveel krag gaan kos
    Apr 07 2008 03:25:36:183PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend
    Verwante Berigte
  • Nóg duurder krag onvermydelik, sê LUR
  • Mbeki erken regering se beplanning is nie op peil
  • Verbruikers sal op 6 Junie weet hoeveel hulle voortaan vir elektrisiteit gaan betaal.

    Die nasionale energiereguleerder (Nersa) maak dan sy besluit bekend nadat Eskom gevra het dat kragpryse met 53% styg, het Eskom Maandag in 'n verklaring gesê.

    Nersa het in Desember 'n styging van 14,2% goedgekeur, maar Eskom het in sy jongste aansoek aangevoer dat dit nie genoeg is om die infrastruktuur uit te brei om in die vraag na elektrisiteit te voldoen nie.

    Eskom beplan om sowat R343 miljard oor die volgende vyf jaar te spandeer sodat meer krag voorsien kan word en hoop dat die verhoging die koste gedeeltelik sal dek.

    Verbruikers sal van 8 April af die geleentheid kry om te reageer en 'n openbare verhoor word op 23 Mei gehou. - Reuters

    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |