Stem, dalk kom gunsteling op CD
Kies self watter Suid-Afrikaanse kunstenaars se musiek jy graag saam op 'n CD wil hê.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


R10 m. dalk vir kragopwekkers
Apr 08 2008 08:24:58:957PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Buks Viljoen


Nelspruit. – Die Mbombela-munisipaliteit hier gaan dalk R10 miljoen aan kragopwekkers bestee om Eskom se kragonderbrekings teë te werk.

Dit is een van die noodmaatreëls wat die stadsraad oorweeg sodat dienslewering by van hul sleutel-fasiliteite nie in gedrang kom nie.

Die probleem is egter dat die raad nie daarvoor begroot het nie en die geld nou inderhaas iewers uitgekrap moet word.

Een van die grootste probleme is dat dienslewering by veral die buitekantore van die raad, soos dié by Witrivier, KaNyamazane en Hazyview, totaal tot stilstand kom tydens kragonderbrekings omdat die rekenaarstelsels nie werk nie.

“Dit is ook krities dat die pompe wat die munisipaliteit se water- en rioolnetwerk dryf, aan moet wees,” het mnr. Boiling Twala van die raad gesê. – Buks Viljoen


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |