Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Krag-verhoging van 60% is malligheid, sê speaker Mbete
Apr 08 2008 09:00:13:720PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Me. Baleka Mbete Foto: Pieter du Toit



Kaapstad. – “Dit is malligheid om te verwag dat Suid-Afrikaners 60% meer vir elektrisiteit moet opdok.”

Só het me. Baleka Mbete, speaker van die parlement, gister gesê.

Mbete het tydens ’n media-ontbyt gereageer op ’n vraag oor die parlement se posisie rondom die 60%-verhoging wat deur Eskom aanbeveel word.

“Ek wil myself nie graag laat oorkom as ’n kundige op ’n gebied waarop ek glad nie ’n kundige is nie. Maar vir my as mens klink dit belaglik om te sê Suid-Afrikaners moet 60% meer betaal.”

Mbete het dit duidelik gemaak dit is haar persoonlike mening.

“Maar om te sê mense moet nou net 60% meer opdok, ek dink dit is malligheid.” – Rajaa Azzakani


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |