Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Dié dele tot Sondag sonder krag
'n Substasie wat aan die brand geslaan het, het die omgewing sedert Dinsdag sonder elektrisiteit gelaat. Sowat 75% van geraakte dele se krag is sedertdien herstel. Kempton Park uitbreiding 1, 2 en 4, die stadskern, Allan Grove, Adleen en Spartan sal tot Sondag krag wees, het munisipaltieit-woordvoerder mnr. Zweli Dlamini gesê. "Ons is optimisties dat ons die sperdatum sal haal," het hy gesê.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|