Peetkinders
Huise is nie jaloers nie. Huise is lankmoedig en vriendelik, word nie verbitterd nie en reken die kwaad nie toe nie.
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote


    Kragskade beloop miljoene
    Apr 25 2008 08:35:40:250PM  - (SA)  

     Druk artikel
     E-pos storie aan 'n vriend

    Sowat 85% van Kempton Park se inwoners het Woensdag weer krag gekry, maar die ander 15% gaan dalk eers volgende Vrydag krag hê.

    Volgens mnr. Ken Botha, waarnemende hoofbestuurder van Ekurhuleni-elektrisiteit, beloop die skade in Kempton Park miljoene rande.

    Sowat 28 stroombrekerpanele is beskadig en word nou vervang en in bedryf gestel.

    “Sedert Dinsdag word daar 24 uur ’n dag hieraan gewerk. Werkers offer ook hul langnaweek op om die kragtoevoer te herstel,” het Botha gesê.


    Teken in op Beeld

    Kry Beeld op jou Facebook-profiel

    Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

    vind
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |