Kyk of jý gewen het
Kyk of jy gewen het in Woensdag, 14 Mei 2008 se Lotto-trekking.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Fluitjieblasers 'loop deur'
Fluitjieblasers wat by Eskom werk en met ANC-leiers oor “bestuursprobleme” by Eskom gepraat het, word daarvan beskuldig dat hulle die probleme “buite konteks oorgedra het”.

Amptenare probeer toe by kerslig werk
Onderwysamptenare wat in die Gautengse provinsiale regering se kantore in Pretoria werk, moes “soos molle in die duister rondtas”.

‘Krag sal nie afgaan as besparings aangaan’
Kragonderbrekings in die wintermaande wat voorlê is onwaarskynlik as die heersende besparingsneigings voortduur...

Opwekkers kos hospitaalgroepe miljoene rande
Hospitaalgroepe bestee miljoene rande aan ekstra noodkragopwekkers omdat Eskom nie altyd kragtoevoer kan waarborg nie.

Durbaniete sukkel glo om krag te bespaar
Beurtkrag ten spyt laat Durbaniete skynbaar moeilik van hul kwistige kraggewoontes af sien.

Krag kwel steeds in Kempton Park
Sommige woonbuurte in Kempton Park is steeds kort-kort sonder krag omdat die kabels beskadig is toe ’n substasie daar twee weke gelede ontplof het.

‘Hele Kempton het weer krag’
Ná twee weke in die donker is Kempton Park se kragtoevoer volgens die Ekurhuleni-metroraad ten volle herstel.

‘Kragkrisis, duur kos tref werkers ergste’
Mnr. Jacob Zuma, president van die ANC, het die energiekrisis, hoë kospryse en misdaad as die Suid-Afrikaanse werkersklas se grootste krisisse uitgelig.

Kempton Park se inwoners al 2 weke sonder elektrisiteit
Sommige inwoners van Kempton Park kom nou al byna twee weke lank sonder krag klaar.

Watter kragopwekker sal in my behoeftes voorsien?
Om vas te stel watter soort en sterkte kragopwekker ’n verbruiker nodig het, is dit belangrik om te bepaal wat jy van die opwekker verwag, hoeveel geld beskikbaar is en faktore soos geraas en brandstofverbruik.

Die hele Kempton kan teen vandag krag hê
Die kragtoevoer na die hele Kempton Park behoort teen vanoggend herstel te wees, het mnr. Ken Botha, waarnemende hoofbestuurder van Ekurhuleni-elektrisiteit, gistermiddag gesê.

Krag af- vrou sterf in walms
'n Vrou en haar troetelvoël is dood weens versmoring as gevolg van die walms van haar kragopwekker wat sy tydens ’n kragonderbreking gebruik het.


Kliek hier vir nog berigte

NASIONALE ELEKTRISITEITSWAARSKUWING
Daar is beperkte druk op nasionale kragvoorsiening, maar gebruik elektrisiteit assebliefoordeelkundig - skakel ligte af in kamers waar niemand is nie.
Voer verskaf deur Poweralert.co.za
Beurtkrag hét impak op krag se netwerk
Die negatiewe impak wat beurtkrag op die elektrisiteitinfrastruktuur het, is wél in ag geneem in die besluit om beurtkrag op te skort...

Honger rot dompel voorstad in donker
Net toe inwoners van ’n woonbuurt hulle is die ongelukkige slagoffers van Eskom se ongeskeduleerde kragonderbrekings, het hulle die nuus gekry dat ’n rot hulle sewe uur lank in die duister gehou het.

DA gaan minister pak oor substasies
Die DA wil mnr. Alec Erwin, minister van openbare ondernemings, in die parlement pak oor die vraag of beurtkrag vir die onlangse skade by substasies in Kempton Park en Walmer in die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit verantwoordelik was.

Skaatsbaan sluit ná ys weens kragkrisis smelt
’n Openbare ysskaatsbaan in Kempton Park moes sy deure sluit nadat die ys weens die kragkrisis begin smelt het.

Kempton: Talle het nie krag
Ten spyte daarvan dat die Ekurhuleni-metroraad beloof het om kragtoevoer na die hele Kempton Park teen eergisteraand te herstel, is enkele inwoners nog sonder elektrisiteit.

Boetestelsel nie die enigste oplossing
Die elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika sal nie opgelos word deur die instelling van slegs ’n boetestelsel nie...

Kragprobleme raak nie dié behuising
Probleme met kragvoorsiening sal nie laekostebehuisingsontwikkelings kortwiek nie.

Arts vra krag vir operasie
'n Dokter het ’n man se lewe gered toe hy nie net op sy hart geopereer het nie, maar ook beurtkrag by die hospitaal gestop gekry het sodat daar elektrisiteit was vir ’n mediese prosedure.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |