' 'n Kankerpasiënt moet déélneem'
Dr. Ivan Cohen het nie gedink hy gaan lewend wees wanneer sy boek verskyn nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Lotto-boerpot dié naweek R20 m.
Apr 23 2008 07:47:10:107PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend



Werkersdagnaweek se Lotto-trekking-boerpot gaan ’n allemintige R20 miljoen wees.

Gidani, nasionale Lotto-operateur, het gister dié reuse-boerpot aangekondig en mense aangeraai om reeds vroeg hul kaartjies te koop om lang toue te vermy.

Me. Thembi Tulwana, woordvoerder van Gidani, het in ’n verklaring gesê met die R40 miljoen-boerpot op 29 Maart het drie gelukkige Lotto-spelers, van onderskeidelik Gauteng, KwaZulu-Natal en Noordwes, elk R13,3 miljoen in die sak gesteek.

Sedert Gidani die Lotto oorgeneem het, is 53 miljoenêrs geskep, R620 miljoen aan die Lotery-verspreidingstrustfonds gegee wat dit onder ontvangers sal uitdeel en die kleinhandelbedryf met R111 miljoen versterk.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |