Kyk of jý gewen het
Kyk of jy gewen het in Woensdag, 14 Mei 2008 se Lotto-trekking.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Chery op die Chinese koek
Suid-Afrika het ’n nuwe prysklaskampioen in die vorm van die nuwe Chery-reeks.

Taai Hardbody nou NP300
Nissan het die strukture van sy uiters positiewe bakkie-opset behoorlik gedefinieer met die bekendstelling van die 16de generasie Hardbody as die NP300.

Ryk, ryker, stinkryk
Rolls-Royce se Phantom is reeds die verkose ryding vir rykes wat hul rykdom wil wys.

Chery skiet wortel in SA
Chery is hier, en hier om te bly.

Langer en steeds rats
Opel gaan uiteindelik ’n sedan-weergawe van sy Astra bou.

Pikant en steeds ‘cool’
Dit maak seer om elke paar dae by ’n vulstasie in te draai.

Eensklaps is jy ’n wintie
KTM se leuse is “Ready to race” en hy bring dié filosofie ook straat toe.

Fransman is die jaer om te klop in Sardinië
Sébastien Loeb hoop die Italiaanse tydren is weer lief vir hom.

Rattray weer voor ná Bulgarye
Die Durbanse KTM-jaer Tyla Rattray het in die afgelope naweek se Bulgaarse Grand Prix sy eerste plek in die MX2-wedloop teruggevat.

Die syfers verklaar dié vuurpyl se naam
Wat kry ’n mens deesdae vir R4 miljoen?

VW folter Toyota
Die Sasol-tydren in Mpumalanga behoort weer aan Volkswagen nadat Enzo Kuun en Hergen Fekken die afgelope naweek net plekke geruil het om Toyota se neuse verder in die modder te vryf.

BMW is wêreld se bobaas-enjinbouer
Raai wat, dis weer ’n BMW-enjin.



SUID-AFRIKA SE GOEDKOOPSTE MOTOR
Die Chery QQ3 is beskikbaar met die keuse van 'n 800 cc-driesilinder-petrolenjin of 'n viersilinder-petrolenjin van 1,1 liter.Foto: Chery
Lees die berig
Kar-‘geheime’ bekend
Al ooit gewonder wat daardie rooi gevaarte by die handelaar op die hoek regtig werd is?

Luikrug met sterk, suinige turbodiesel en puik ratkas 'n wenner
Soms is dit lekker om aan iets nuuts gewoond te raak; om buite die sirkel van byderwetse normaliteit te gaan staan en ander moontlikhede raak te sien.

Turke ervaar GP-drama
Felipe Massa het tereg die glorie ontvang vir sy oorwinning in Sondag se Turkse Grand Prix – hy het koel gebly onder druk en die uitdagings van dié uitsonderlike baan vir die derde agtereenvolgende keer te bowe gekom.

Seer Lorenzo wil sy man staan op Le Mans
Die 21-jarige Jorge Lorenzo, tweede op die MotoGP-punteleer ná vier rondes van die wêreld se opwindendste baanrenreeks, het besluit sy Yamaha – pyn en al – is meer pret as ’n rolstoel.

Taylor kry sy kans agter Toyota-stuur
Toyota het die baanrenjaer Anthony Taylor in die plek van Bevan Bert?holdt in sy Castrol-gesteunde fabriekspan ingesluit.

Tesla se battery-enjin die ene vuurwerke
Tesla kon nie vir ’n beter tyd gevra het om sy elektriese sportmotor na die mark te bring nie.

Slim Sasol-oorwinning vir ‘ou skool’-Enzo
Enzo Kuun se plan vir die Sasol-tydren het soos ’n bom gewerk en nou ewenaar hy die rekord vir die meeste oorwinnings in die land se gewildste tydren.

Los parkering-kopseer in jou ou kar
Slim mense, die Duitsers. Baie slim.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |