Wat kry ’n mens deesdae vir R4 miljoen?
Tesla kon nie vir ’n beter tyd gevra het om sy elektriese sportmotor na die mark te bring nie.
Die Sasol-tydren in Mpumalanga behoort weer aan Volkswagen nadat Enzo Kuun en Hergen Fekken die afgelope naweek net plekke geruil het om Toyota se neuse verder in die modder te vryf.
Enzo Kuun se plan vir die Sasol-tydren het soos ’n bom gewerk en nou ewenaar hy die rekord vir die meeste oorwinnings in die land se gewildste tydren.
Raai wat, dis weer ’n BMW-enjin.
Die Shanghai-baan in China is nie verniet in die vorm van ’n Chinese letter nie.
Met die onlangse bekendstelling van die slanke C-klas Estate-stasiewa mik Mercedes nou teen die stroom.
Die BMW Turbo is donkiejare gelede as so voortydig as ’n selfoon op die Groot Trek beskou.
’n Mens wil nou nie soos ’n Lotto-speler klink nie, maar met ’n bietjie meer geluk kon die Suid-Afrikaanse A1 Grand Prix-span die seisoen op ’n puik hoogtepunt afgesluit het.
Dit is nou reeds vyf jaar sedert Audi sy gewilde A3 in die mark bekend gestel het en dis tyd vir opknap.
Altesame 20 Saab’s gaan volgens gerugte oor ’n paar weke skelmpies oor die Suid-Afrikaanse grens glip.
Die splinternuwe roete wat vir die eerste Sentraal-Europese veldren gebruik is, het sy tol geëis en David Casteu toegelaat om sy eerste groot titel op ’n KTM te wen.
|
PIKSWART PYLDie Brabus Bullit Black Arrow is 'n hoëspoed-ombouing van die C-klas. Al die chroomwerk is verdonker en selfs die ligte vellings is blinkswart. Foto: Brabus
Lees die berig
Slim mense, die Duitsers. Baie slim.
Sowat ’n jaar gelede was die kanse goed dat 12 spanne vir 2008 se Formule Een-seisoen sou aantree.
Soos ’n omgekrapte Godzilla met ’n seer toon is Nissan se GT-R besig om enige teenstand voor hom plat te trap.
Jeep het sy sewesitplek-Commander-reeks ’n bietjie uitgebrei.
Dit was die wag werd, sê Volkswagen.
’n Paar slimkoppe in Wolfsburg, Duitsland, is besig om slim planne in die mou te voer.
Dis ’n geval van reg of weg vir die Suid-Afrikaanse A1 Grand Prix-span as hulle die naweek by die Brands Hatch-baan in Engeland gaan aantree.
Giniel de Villiers se woeste ongeluk in die vyfde skof van die eerste Sentraal-Europese veldren in Roemenië en Hongarye kon nie verhinder nie dat Volkswagen die opwindende eerste ronde in die Dakar-reeks wen.
|