Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Nellies wys hokkie-krag
Nelspruit. – Die Hoërskool Nelspruit se sportspanne het verlede naweek in die laaste groep wedstryde van die NuPower Tuks-reeks kragte gemeet teen die sterk spanne van die Hoërskool Monument. “Elke wedstryd was kliphard en Nelspruit het gemengde uitslae behaal. “Dit was veral die hokkiespanne wat goed gevaar het, met Nelspruit wat nie ’n enkele wedstryd verloor het nie,” sê Karin du Plessis, woordvoerder van die skool. Die tellings van die wenspanne was: Rugby: o.16A wen 20-17 o.15A wen 12-0 Netbal: Tweede span wen 22-7 o.16A wen 18-16 o.15A wen 15-12 Hokkie, meisies: Eerste span speel 0-0 gelykop Tweede span wen 2-0 o.16A speel 2-2 gelykop o.16B wen 6-0 o.15A speel 1-1 gelykop o.15B wen 8-0 o.14A speel 0-0 gelykop o.14B speel 0-0 gelykop Hokkie, seuns: Eerste span speel 1-1 gelykop o.16A wen 3-0
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|