' 'n Kankerpasiënt moet déélneem'
Dr. Ivan Cohen het nie gedink hy gaan lewend wees wanneer sy boek verskyn nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Annemie en Rita slaan net kishoue
May 01 2008 09:17:59:270AM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Ben Plekenpol met twee spelers van Ermelo wat hy afrig wat aan die SA skoletennistoernooi deelgeneem het. Hulle is Rita Greyling (Ermelo, links) en Annemie van Zyl (Ligbron). Annemie is die enigste o.18-tennisspeler van Mpumalanga wat vir die Suid-Afrikaanse skolespan gekies is.
Arisja Jacobs


Die Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se Annemie van Zyl is Mpumalanga se enigste o.18-tennisspeler wat vir die nasionale skole- tennisspan gekies is.

Sy het Mpumalanga tydens die skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse skoletennistoernooi in Pretoria verteenwoordig.

As lid van die nasionale tennisspan sal Annemie vanjaar ook oorsee toer.

Sy is ’n veelsydige meisie wat in sport, kultuur en akademie uitblink. Sy het verlede jaar die Ligbron-beker vir die veelsydigste sportmeisie gedeel met Lizelle Lee.

Annemie is betrokke by landloop, hokkie, atletiek, tennis, modelwerk, musiek en vele meer wat sy voluit en met welslae doen.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |