' 'n Kankerpasiënt moet déélneem'
Dr. Ivan Cohen het nie gedink hy gaan lewend wees wanneer sy boek verskyn nie.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Sprankelend en sjarmant
May 08 2008 03:27:36:493PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Voor is Lorinda Potgieter, Mej. Sprankel, en Ruan Gibson, Mnr. Sjarmant 2008. Agter is Sabelo Zwane, Mnr. Fotogenies en Mnr. Kordaat, Melissa Swanepoel, Mej. Persoonlikheid en Mej. Sprankel tweede prinses, Monique Bruwer, Mej. Sprankel eerste prinses, en Matthew Vooght, Mnr. Sjarmant eerste prins.

Secunda. – Die Hoërskool Secunda het onangs hulle jaarlikse kroning van Mej. Sprankel en Mnr. Sjarmant gehou.

Dit was vanjaar in die Kruik-teater aangebied.

Die skone Lorinda Potgieter is as Mej. Sprankel gekroon en Ruan Gibson is Mnr. Sjarmant 2008.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |