Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Hier is die Bok-spyskaart
Hier is die foto van ons groepie vriende wat sedert die "World Cup" begin het, elke keer as die Bokke speel, bymekaar kom. Verskoon die rooi ogies - dis brandende passie daardie. Ons het besluit dat ons elke keer die oposisie se nasionale geregte sal voorsit. So het ons die wedstryde benader met volksvreemde geregte en drankies. Dit was voorwaar 'n kulinêre wêreldreis. Ek twyfel of daar 'n groep vriende bestaan wat die Wêreldbeker-ondervinding meer geniet het. Ons vrouens en vriendinne het naderhand die spyskaart beplan met meer entoesiasme as ons!!! Hierdie Saterdag begin ons om 15h00 met boeresport. "Toutrek, Kennetjie, Eierresies en vele meer" (Die mammies het dit beplan!!). Op die spyskaart is: 1) Skaap Afval 2) Skilpaadjies 3) Stampkoring 4) Krummelpap 5) Biltong 6) Springbokkies Dis maar net 'n paar van die geregte. Dit sal voorwaar 'n geleentheid wees om te onthou. Die beker kom huis toe!!!
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|