Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote


Kommentaar op lesers se foto's: 4
Dec 13 2007 07:09:13:837PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend

Johann van Tonder, bekende fotojoernalis en sameroeper van die fotokompetisie se beoordelaarspaneel, sal gereeld deur die loop van die kompetisie wenke vir die neem van beter foto's gee.

Hy sal ook kommentaar lewer op van die foto's wat lesers ingestuur het.

Wenk 1:


'n Paar faktore dra by tot die trefkrag van Hennie se foto, wat 'n baie warm vakansiegevoel skep. Die belangrikste daarvan is die feit dat daar 'n goed-gedefinieerde onderwerp is - iets waarvan amateurs dikwels vergeet met 'n sonsondergang. Tweedens die interaksie tussen die twee figure en derdens die herhaling van die onderwerp in die poel. Siloeëtbeeld word elders hier bespreek.

Wenk 2:


Foto's bevat verskeie dimensies, waaronder inhoud en grafika. Inhoudelik is hierdie 'n foto van sambrele en stoele, dus niks besonders nie. Grafies is dit 'n herhaling van kleurvolle patrone wat "mooi" is om na te kyk. Dit is wat samestelling (komposisie) so belangrik maak. Terloops, 'n fokuspunt soos bv. 'n vakansieganger in een van die stoele sou die foto selfs nog kon verbeter.

Wenk 3:


Pragtige toneel, maar jammer van die telefoonpaal heel regs! Die les is om letterlik van hoek tot hoek deur die kamera se viewfinder te kyk om seker te maak alles wat die raampie is, dra by tot die foto.

Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |