Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
'Waar is jul geloof'
Dewald Esterhuizen, Pretoria Almal maak die groot bohaai oor hoe negatief en sleg als is. Hulle is in die buiteland en gooi hul opinies rond. Ons wys vingers en beskuldig almal en als rondom ons, maar doen nie veel om dinge te verander nie. Sodra ’n mens begin bid en op God vertrou praat jy nie lelik of negatief nie. Dit beteken nie ons is blind nie, maar net dat ons eenvoudig na God se wil kyk en maak soos die Bybel sê: “Walk by Faith and not by sight, for faith are the things hope for, things not seen”. Só nou vra ek al die buitelanders en negatiewe praters wat hulself “Christene” noem of sommer net hul opinies wil rond gooi: Waar is jul geloof!? Hy het ons nie verlaat nie, maar ons land het Hom verlaat. Orals word toordokters en ander gelowe gebring om dinge te “seën”, maar soos Israel vergeet ons van God en vertou eerder op die Baalpriesters (regering) en hul afgode. God laat nie ‘n bespotting van Hom maak nie! Die land is waar dit is weens ons as mens wat als net laat gaan het en laat gebeur. Alle voorpspoed en seën vir almal in die gebed en land en sommer buiteland ook. Stuur jou foto, storie of video na mystorie@beeld.com.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|