Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Wenke vir stories
Onthou om altyd die basiese feite in te sluit. As iets met jou gebeur het en jy wil 'n vriend daarvan vertel, waarmee sal jy begin? Dit is gewoonlik ook 'n goeie begin of inleiding vir 'n storie.
Skryf eenvoudig en gebruik woorde wat almal behoort te verstaan. 'n Sin moet 'n feit of 'n gedagte bevat.
Hou die lengte van die storie tussen 200 en 500 woorde. Wees billik as jy iemand of 'n instansie kritiseer. Ons aanvaar nie skuilname vir My stories nie. Stuur gerus 'n kop-en-skouer-foto van jou saam met die storie.
Moet asb. nie in HOOFLETTERS skryf nie.
|
|||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|