Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
5c vir jou gedagtes
Dit het my twee en 'n half maande geneem om 60 000 5c-stukke - ter waarde van R3 000 - teen my kantoormuur op te plak. Ek het die 75 sakke met 5c-stukke aan Kansa geskenk. Vriende en familie asook banke het die meeste daarvan aan my gegee. Verder het ek die res maar uit gewone kleingeld bekom. Ek moedig graag die ander aan om dieselfde te doen of te verbeter. Stuur jou storie, foto's en video's asook 'n kop-en-skouerfoto van jouself na mystorie@beeld.com.
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|