Hierdie episode het in die 1990’s gebeur...In daardie jare was Japannese pêrels hoogmode en ek het dikwels na Japan gereis vir aankope.
My ouma is werklik 'n merkwaardige vrou. Maria Magdalena Lottering, 'n vrou wat deur baie swaar beproewings in haar lewe gegaan het.
My hele lewe was ek bang dat dit afgekap word en iemand sy sigaret daarmee sal aansteek.
Op 12 Mei 1981 is ons dogtertjie gebore! Ons het haar Blyde genoem, want haar ouma is Blyde en dit is so 'n mooi naam.
Dit het my twee en 'n half maande geneem om 60 000 5c-stukke - ter waarde van R3 000 - teen my kantoormuur op te plak.
Vir Jacob en Thomas Claassens se vierde verjaardag het elkeen 'n Nationwide-kaartjie van Oupa en Ouma gekry...
Duisende kilometers ver van Suid-Afrika af het ons "Freedom day" van die Donderdagmiddag af al gevier.
Ek voel hoe trane in my oë opwel van magteloosheid. Ek wil so graag die aanbiedster verlos van haar frustrasie . . .
So sewe weke nadat die pot hier in Beeld.com se My Storie-rubriek deeglik geroer is oor Mxit-taal en die aanslag daarvan op beskaafde kommunikasie, basiese grammatika en die respek vir dissipline is hierdie gryse se destydse onrus allesbehalwe besweer
Die ruite van ons woon-stel ruk verwoed. Ons het geen idee wat buite aangaan nie. Spierwit yskristalle versper jou sig na buite.
Ons stuur geld vir mense in Zimbabwe, so wie weet, as jy dalk ’n georganiseerde poging op die been wil bring, kan ons ’n bydrae maak vir Suid-Afrikaners wat nie meer het nie.
Hiënas moenie in die water mors nie, die ander diere wil dit drink. Stuur jou storie, foto's en video's na mystorie@beeld.com.
|