Gaan Mbeki by buurtwag aansluit?
Daar's eintlik vrek baie ooreenkomste tussen pannekoek bak by 'n basaar en kinders grootmaak...
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Dié makietie was broodnodig
May 08 2008 01:35:00:297PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Die RSG-program Naweekaktueel is Saterdag van die feesterrein by Oppiedam af uitgesaai. Hier is die akteur Frank Opperman in gesprek met aanbieder Anita Visser. Die onderwerp: Opperman se nuwe toneelstuk, Wyk 14, wat by die Hervormde Kerk in Schoemansville opgevoer is.

Die eerste Maroelafees in Hartbeespoort was ’n reusesukses en het derduisende mense van Gauteng en Noordwes gelok.

Ondanks die reën het besoekers saam met die talle kunstenaars gejol. Daar was volop vermaak en pretkompetisies is van Donderdag tot Sondag aangebied.

Chris Louw, die organiseerder van die fees, sê die belangstelling wat die geleentheid geniet het, is ’n duidelike aanduiding dat die omgewing jaarliks so ’n makietie nodig het.

Hier is ’n kykie na die fees. Daleen van Manen en Chris Louw het die foto’s geneem.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |