Sorg só vir die aarde én jou gesin
Om eko-vriendelik te wees is lankal reeds mode skryf Liezel Joubert.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote


Waens op skou
May 08 2008 01:34:57:937PM  - (SA)  

 Druk artikel
 E-pos storie aan 'n vriend
Sunette en Michael Adendorff van Klerksdorp deel hul liefde vir wiele met Megan (7 maande).

Potchefstroom. – Die jaarlikse Wiele-skou in die stad het sy kleim as een van die stad se grootste gebeurtenisse afgesteek. Op Werkersdag was dit weer so toe honderde blink waens, sommiges nuut en vinnig en ander oud en statig, saamgetrek het vir die skou. Benewens die vuurwaens is daar heerlik saamgekuier en gesmul.

Motoreienaars van so ver as Kimberley en Bloemfontein het weer vanjaar hul motors se neuse in Potch se rigting gedraai om dit ’n onvergeetlike wieledag te maak.


Teken in op Beeld

Kry Beeld op jou Facebook-profiel

Kry nuus op jou selfoon by www.beeld.mobi

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |