Kies jou skool se provinsie
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Wiele- en wiekefees
Parys. – Op ’n helder dag met ’n aangename koeligheid in die lug het dié dorp se inwoners die jaarlikse Wiele- en wiekefees gehou. Benewens die vliegtuie en motors was daar ook ’n warmlugballon, stalletjies en veral lekkernye om in elke smulpaap se behoeftes te voorsien. Altesame 3 700 paar voete het die fees met sy nagenoeg 25 kosstalletjies, 30 vlooimarkstalletjies, 100 motors, 25 plaasenjins, trekkers en bykans 100 vliegtuie kom besoek. Hoogtepunte was die vliegkunsvertonings van die drie Harvards en die drie Pitts Specials. Groot was die opgewondenheid met die landing van Flippie Vermeulen se Dakota DC3 en die besoekers het toue gestaan om kaartjies te koop vir die vlugte oor die Vredefort-koepel.
|
||||||||||||||||||||||
|
vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|