Kyk of jý gewen het
Kyk of jy gewen het in Woensdag, 14 Mei 2008 se Lotto-trekking.
Beeld
Super14-bepalings en -uitslae
Bepalings, uitslae, puntestand in 2008 se Super14-rugbyreeks. Klik hier vir die spanne, hul kleure. Nuwe reëls.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web   Teken in
Vennote

 
Optogte in 2 dorpe
Volgende week sal boere sowel as lede van die vakverbond Cosatu hul stem dik maak in Noordwes.

Afrika-medaljes Puk toe
Sewe van die 22 medaljes wat Suid-Afrika verlede week by die Afrika-kampioenskap in Addis Abeba gewen het, is deur atlete van die NWU-Puk-atletiekklub saamgebring Potchefstroom toe.

Village Mall lok almal om te kom koop en kuier
Inwoners van dié dorp en omliggende gebiede hoef binnekort nie meer 50 km en verder na Pretoria en Johannesburg te ry om inkopies te doen nie.

Wendy tower vaal kolle om
Sy is ’n kunstenaar in eie reg. Kreatief. Effe boheems. Skilder en kerf en skep.

Wiele- en wiekefees
Op ’n helder dag met ’n aangename koeligheid in die lug het dié dorp se inwoners die jaarlikse Wiele- en wiekefees gehou.

Dié makietie was broodnodig
Die eerste Maroelafees in Hartbeespoort was ’n reusesukses en het derduisende mense van Gauteng en Noordwes gelok.

DA vra Molewa se hulp
Die Platinumstad en sy inwoners ly onder die “wanfunksionering” van die Rustenburgse stadsraad.

Eintlik is hulle ‘sensitief’
As jy ’n krokodil teëkom, laat hom groot genoeg skrik en jy kom dalk weg.

Orkney Vaal-huise vir eers veilig
Die inwoners van die Orkney Vaal-oord buite die dorp kan vir eers asemhaal. Hul blyplek sal nie gesloop word nie.

Hoewe klap by fees
Perdehoewe gaan behoorlik klap wanneer een van die skouspelagtigste perdevertonings tot nog toe in Noordwes te sien gaan wees.

Wat word van Deelkraal?
Die departement van grondsake en die LUR vir landbou in die Noordwes swyg soos die graf oor die toekoms van die plaas Deelkraal.

Dié groenboontjie skop
Sê jy ruik groenboontjies as jy mampoer drink, en daar sal beslis gedink word jy het te veel van dié skopdop gesluk.



SEBLIEF, PA, EK WIL SO EEN HÊ
Jy sê hy is lig op brandstof? Vir klein Luan Rudolph (2) van Ottosdal wat die jaarlikse Wieleskou in Potchefstroom bygewoon het, is motors 'n ernstige saak. Hy kan reeds "ou karre" in motortydskrifte uitwys. Die knapie het Noordwes-Beeld in brabbeltaal op 'n toer van die vuurwaens geneem. Hierdie Nash-skaalmodelmotortjie het egter sy hart gesteel. Lees die berig. Foto: Nicolize van der Walt
Waens op skou
Die jaarlikse Wiele-skou in die stad het sy kleim as een van die stad se grootste gebeurtenisse afgesteek.

Oom Tien tas Bôgom se menswaardigheid aan
“Daar is nie ’n leliker ding as ’n wit bobbejaan nie. En as hy angsbevange en in volle vaart op jou afstorm, gee enigeen se senuwees in. Die bobbejaan s’n ook.”

Angstige boere kwel hul ál meer
Grondeienaars is deesdae onrustig en verdeeld oor die swaard van grondeise wat oor hul koppe hang.

’n Goue kind propvol woema
Hierdie is ’n klein botteltjie propvol woema.

Probeer, maar laaste plek nie syne
Hy het geweet hy is nie eintlik fiks genoeg om die Ysterman-kompetisie in ’n goeie tyd te voltooi nie, toe besluit hy om maar die laaste man oor die eindstreep te wees.

Jaws-span vat bakkie by 'onskuldige'
Die departement van vervoer, paaie en gemeenskapsveiligheid in Noordwes word deur ’n siviele geding in die gesig gestaar nadat hulle geweier het dat ’n werknemer ry omdat daar glo ’n uitstaande boete op sy werksvoertuig was.

Nuwe SA rekord met geleende spies nogal
Tazmin Brits, die Hoërskool Klerksdorp se kampioen-spiesgooier, het Vrydag met ’n geleende spies ’n nuwe Suid-Afrikaanse rekord opgestel by die Suid-Afrikaanse junior en jeugkampioenskap in Pretoria.

Dienslewering stort ineen
Die maandvergadering van die stadsraad van Rustenburg het Dinsdag die jongste slagoffer van die ANC se interne bakleiery geword. Die vergadering moes afgestel word omdat daar te min raadslede was om ’n kworum te vorm.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |