Madiba in Orania
Op 15 Augustus 1995 het Madiba Orania besoek. Dana was daar.
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote

    Untitled
    Vorige Nuusvasvrae
    Januarie 2006
    Daantjie Badenhorst, 'n wenner van Flinkdink en Noot vir Noot, gaan weekliks 'n nuusvasvra uit Beeld opstel. Dit sal Vrydae verskyn. Daar sal 'n paar kopkrappers wees. Kyk of jy Daantjie kan klop!
    In watter Suid-Afrikaanse stad word die A 1 Grand Prix op 29 Januarie 2006 gehou?
    A: Johannesburg
    B: Kaapstad
    C: Durban

    Hoe lank is die Springbok-kaptein John Smit geskors?
    A: Ses weke
    B: Ses maande
    C: Een jaar

    Watter mylpaal het Valiant Swart onlangs in sy lewe bereik?
    A: Hy is getroud
    B: Sy jongste album het goue status bereik
    C: Hy het veertig jaar oud geword

    Van watter Kaapse dorp kom die Idols-wenner Karin Kortje
    A: Garies
    B: George
    C: Grabouw

    Watter liggaamsdeel het die Suid-Afrikaanse krieketkaptein Graeme Smith beseer?
    A: Sy hand
    B: Sy vinger
    C: Sy gewrig

    Met watter vorm van musiek verbind 'n mens die naam van die vermoorde Deon van der Walt?
    A: Opera
    B: Boeremusiek
    C: Ligte Afrikaanse musiek

    By watter internasionale lughawe is 'n gat in die hoofaanloopbaan aangetref?
    A: Johannesburg
    B: Kaapstad
    C: Durban

    Watter vervaardiger wil 'n motor op die mark bring wat teen omtrent R 15 000 gaan verkoop?
    A: Tata
    B: Hyundai
    C: Kia

    Wie is die hoofontwerper van die Ferrari- Formule 1-span?
    A: Adrian Newey
    B: Patrick Head
    C: Rory Byrne

    Watter motor, waarvan die jongste model onlangs vrygestel is, is die goedkoopste op die plaaslike mark?
    A: Tata Indica
    B: Kia Picanto
    C: Chevrolet Spark

    Watter WWE-stoeier is dood in sy hotelkamer aangetref?
    A: Eddie Guerrero
    B: John Cena
    C: "Stone Cold" Steve Austin

    Watter Suider-Afrikaanse land het onlangs 'n senaatsverkiesing gehad?
    A: Mosambiek
    B: Zimbabwe
    C: Botswana

    Wat was oud-adjunkpresident Jacob Zuma se reaksie op die beweerde verkragtingsaanklag teen hom?
    A: Hy het stilgebly
    B: Hy het skuld erken
    C: Hy het dit as onsin beskou

    In watter soort rolprent gaan Charlize Theron binnekort vir die eerste keer te sien wees?
    A: Riller
    B: Wetenskapfiksie
    C: Aksie

    Watter rock-sanger het onlangs weer pa geword?
    A: Rod Stewart
    B: Mick Jagger
    C: Ozzy Osbourne

    Watter bankgroep gaan die KKNK voortaan borg?
    A: Standard Bank
    B: Absa
    C: Eerste Nasionale Bank

    Wat is die eerste treffer vanaf Madonna se nuwe album Confessions on a dance floor?
    A: Jump
    B: Sorry
    C: Hung up

    Watter kerf het die goudprys onlangs verbygesteek?
    A: $ 400
    B: $ 500
    C: $ 550

    Waar gaan Robbie Williams se konsert in Pretoria gehou word?
    A: Supersport Park
    B: Staatsteater
    C: Loftus Versffeld

    Wat is die naam van Leon Schuster se nuwe rolprent?
    A: Hi Jack
    B: Mama Jack
    C: Mama Joe



    [Hoe het ek gevaar?]


    Vorige Nuusvasvrae
    vind
    Al die sportnuus
    Klik hier vir al die sportnuus.

    OUTsurance
    VERSEKERING
    Spaar tot 25% by OUTsurance
    Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    WAT DINK JY?
    Gebeur alles met 'n doel?

    100%
    Ag, nee wat
    Nie alles nie, maar soms



     Uitslae
    Troeteldiere
    Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
    Kyk na jongste lesersfoto's.
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |