Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
15 Februarie 2008
Watter Europese land se president is verlede naweek getroud?
A: Italië
B: Frankryk
C: Griekeland

Watter wêreldrekord het Shaun Pollock ten tyde van sy uittrede uit internasionale krieket opgestel?
A: Meeste paaltjies
B: Minste ekstras afgestaan
C: Meeste leë boulbeurte

In watter Noord-Afrika-land het 'n staatsgreep verlede week byna plaasgevind?
A: Tsjad
B: Libië
C: Algerië

Watter 7de Laan-aktrise se handsak en selfoon is gesteel, maar later teruggevind?
A: Diaan Lawrenson
B: Vicky Davis
C: Amalia Uys

Watter Suid-Afrikaanse kolwer het 'n honderdtal tydens die laaste internasionale eendagwedstryd teen die Wes-Indiese Eilande aangeteken?
A: Jacques Kallis
B: AB de Villiers
C: Herschelle Gibbs

Watter aktrise is deur die lesers van askmen.com as die begeerlikste vrou aangewys?
A: Katherine Heigl
B: Angelina Jolie
C: Anne Hathaway

Watter omroeper van Jacaranda 94.2 is by 'n skynpadversperring op die N 4-snelweg van die pad af getrek?
A: Darren Scott
B: Martin Bester
C: Maurice Carpede

Watter geselsprogram-aanbieder het haar steun aan sen. Barack Obama in die stryd om die Amerikaanse presidentskap toegesê?
A: Ricki Lake
B: Tyra Banks
C: Oprah Winfrey

Watter Chinese motorvervaardiger het pas 'n nuwe dubbelkajuitbakkie, bekend as die Steed, in Suid-Afrika bekendgestel?
A: Chana
B: GWM
C: Gonow

In watter hoërskool was Razelle Botha, wat vyf keer deur 'n rower geskiet is, verlede jaar in matriek?
A: Hoërskool Waterkloof
B: Afrikaans Hoër Meisieskool
C: Hoërskool Menlopark

Watter koerant moet R200 000 aan die Ekhuruleni-metropolisiehoof, mnr. Robert Mc Bride, betaal?
A: The Star
B: The Citizen
C: Sunday Times

Aan watter kerk is ds. Slabbert le Cornu, wat 'n ope brief aan Steve Hofmeyr geskryf het, verbonde?
A: Nederduitsch Hervormde Kerk
B: Nederduits Gereformeerde Kerk
C: Gereformeerde kerk

In watter land sal Suid-Afrikaanse dokters voortaan nie meer kan werk nie?
A: Brittanje
B: Kanada
C: Nieu-Seeland

Watter gewilde sanger kom in Maart weer in Suid-Afrika optree?
A: Michael Bubl?td>
B: Josh Groban
C: Helmut Lotti

Na watter stad gaan die Springbok-slot Johann Ackerman binnekort verhuis, sonder om hom vir die plaaslike Super 14-span beskikbaar te stel?
A: Johannesburg
B: Kaapstad
C: Bloemfontein

In watter stad gaan die A 1-Grand Prix-byeenkoms van 22 tot 24 Februarie aangebied word?
A: Durban
B: Johannesburg
C: Kaapstad

Wat was die portefeulje van mnr. Simba Makoni, wat hom vir die Zimbabwiese presidentskap verkiesbaar gestel het, in mnr. Robert Mugabe se kabinet?
A: Verdediging
B: Justisie
C: Finansies

Watter sangeres het vanjaar vyf Grammy-toekennings gewen?
A: Beyonce
B: Amy Winehouse
C: Alicia Keys

Aan watter radiostasie was Nicole Fox, wat voortaan op televisiewerk gaan konsentreer, tot nou toe verbonde?
A: 5 FM
B: Highveld Stereo
C: East Coast Radio

In watter sepie is Ashley Callie, wat verlede week in 'n motorongeluk betrokke was, te sien?
A: Generations
B: Egoli
C: Isidingo



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Al die sportnuus
Klik hier vir al die sportnuus.

OUTsurance
VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance
Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Keer vrees jou om saans uit te gaan?

Ja
Nee
Hang af waarheen



 Uitslae
Troeteldiere
Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Kyk na jongste lesersfoto's.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |