Slegter as hoenderspel kan dit nie gaan
Ai, droefheid, maar dis 'n gesukkel om daai All Blacks onder te kry!
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote

    Untitled
    Vorige Nuusvasvrae
    22 Februarie 2008
    By watter hoërskool in die Tshwane-metrogebied het 'n voorval plaasgevind waartydens leerlinge met messe gesteek is?
    A: Gerrit Maritz
    B: Pretoria-Noord
    C: Akasia

    Watter vroue-popgroep het gesê hulle wil by oud-pres. Nelson Mandela se 90ste verjaardagkonsert optree?
    A: Spice Girls
    B: Atomic Kitten
    C: Bananarama

    Watter diktator het pas sy uittrede uit die politiek aangekondig?
    A: Kol. Mohamar Gadhaffi
    B: Mnr. Fidel Castro
    C: Mnr. Robert Mugabe

    Na watter Suid-Afrikaanse sanger lyk 'n man wat in die Oos-Kaap weens verskeie klagte van diefstal tronk toe gestuur is?
    A: Kurt Darren
    B: Theuns Jordaan
    C: Steve Hofmeyr

    Watter Suid-Afrikaanse snelbouler is nie ingesluit in die span vir die eerste kriekettoets teen Bangladesj nie?
    A: Makhaya Ntini
    B: André Nel
    C: Dale Steyn

    Watter voormalige 7de Laan-aktrise gaan een van die aanbieders van die nuwe SABC 2-kunsprogram Artcha wees?
    A: Elma Postma
    B: Nina Swart
    C: Anel Alexander

    Wie het vanjaar se Vodacom-gholftoernooi gewen?
    A: James Kingston
    B: Mark Murless
    C: Adilson da Silva

    Watter Afrikaanse rockgroep gaan binnekort op 7de Laan te sien wees?
    A: Dertig Nul Ses
    B: Foto na Dans
    C: Klopjag

    In watter land gaan die Blou Bul-slot Bakkies Botha dalk binnekort rugby speel?
    A: Engeland
    B: Italië
    C: Frankryk

    Watter dorp of stad in Mpumalanga se burgemeester is van sy magte gestroop?
    A: Nelspruit
    B: Witbank
    C: Secunda

    Watter Franse motorvervaardiger het pas sy eerste sportnutsvoertuig, bekend as die Koleos, internasionaal bekendgestel?
    A: Citroën
    B: Renault
    C: Peugeot

    In watter sepie vertolk die sangeres Sarah Theron die rol van Baby Botha?
    A: Binnelanders
    B: 7de Laan
    C: Egoli

    Watter sanger se seun het vandeesweek in die see naby Llandudno verdwyn?
    A: Danie Niehaus
    B: Manuel Escorcio
    C: Fanie de Jager

    Water politieke party het gesê dat gesondheidspersoneel by die regering se lys van skaars vaardighede gevoeg moet word?
    A: Demokratiese Alliansie
    B: Vryheidsfront Plus
    C: Onafhanklike Demokrate

    Watter span is tans die voorlopers in die plaaslike MTN-eendagkrieketreeks?
    A: Diamond Eagles
    B: Titans
    C: Lions

    Watter skeidsregter het verlede naweek 'n omstrede drie aan die Bulls in hul Super 14-rugbywedstryd teen die Stormers toegeken?
    A: Mark Lawrence
    B: Jonathan Kaplan
    C: Willie Roos

    Watter Amerikaanse presidentskandidaat was in 2000 na bewering in 'n verbode verhouding betrokke?
    A: Mnr. John Mc Cain
    B: Mnr. Mike Huckabee
    C: Sen. Barack Obama

    In watter provinsie is dagga ter waarde van R 400 miljoen vandeesweek verbrand?
    A: Noordwes
    B: Limpopo
    C: Mpumalanga

    In watter Johannesburgse voorstad is Emily Williams verlede week doodgeskiet?
    A: Blackheath
    B: Northcliff
    C: Fairland

    Watter voormalige Engelse sokkerspeler word ingevolge wetgewing op geestesgesondheid aangehou?
    A: Robbie Fowler
    B: Paul Gascoigne
    C: Ian Wright



    [Hoe het ek gevaar?]


    Vorige Nuusvasvrae
    vind
    Al die sportnuus
    Klik hier vir al die sportnuus.

    OUTsurance
    VERSEKERING
    Spaar tot 25% by OUTsurance
    Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    WAT DINK JY?
    Is die nuwe boetestelsel regverdig?

    Ja
    Nee



     Uitslae
    Kry Beeld se gratis nuusbriewe
    Bly op die hoogte met Beeld se gratis epos-nuusbriewe en nuusflitse. Klik op Nuusbriewe en Nuus op jou selfoon bo-aan die blad om te registreer.
    Troeteldiere
    Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
    Kyk na jongste lesersfoto's.
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |