Peetkinders
Huise is nie jaloers nie. Huise is lankmoedig en vriendelik, word nie verbitterd nie en reken die kwaad nie toe nie.
Beeld
Drienasies-rugbyreeks van 2008
Die bepalings, uitslae en puntestand.
  • Statistieke van Curriebeker-reeks
  • Statistieke van die Super14-reeks
  • Jou wêreld, Jou koerant
    Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
    Vennote

    Untitled
    Vorige Nuusvasvrae
    29 Februarie 2008
    Vir watter Super 14-rugbyspan het Matt Henjak tot nou toe gespeeel?
    A: Reds
    B: Force
    C: Brumbies

    Watter sangeres het die afgelope week aan 'n tweeling geboorte gegee?
    A: Jennifer Lopez
    B: Gloria Estefan
    C: Shakira

    Op die maat van watter liedjie het Tanya van Graan en Brandon Eilers in verlede week se episode van Strictly come dancing gewals?
    A: Kuidjie-roer-my-nie
    B: Duitswes-wals
    C: Ta' Mossie se sakkie-sakkie Boeredans

    Watter Australiese krieketspeler het die Indiese draaibouler Harbajhan Singh in 'n radio-onderhoud 'an obnoxious weed' genoem?
    A: Michael Hussey
    B: Matthew Hayden
    C: Andrew Symonds

    Watter filiaal van General Motors het pas sy vlagskip, bekend as die STS, in Suid-Afrika bekendgestel?
    A: Cadillac
    B: Chevrolet
    C: Opel

    By watter universiteit het vier studente 'n rassistiese video gemaak?
    A: Stellenbosch
    B: Pretoria
    C: Vrystaat

    By watter hoërskool speel die tienerrolprent Bakgat, wat in April uitgereik word, af?
    A: Menlopark
    B: Waterkloof
    C: Die Wilgers

    Watter Nissan-bakkiereeks is weens veiligheidsredes teruggeroep?
    A: Navara
    B: Hardbody
    C: 1400

    Wat was die rol van Brad Hogg, wat pas sy uittrede aangekondig het, in die Australiese krieketspan?
    A: Paaltjiewagter
    B: Aanvangskolwer
    C: Draaibouler

    Wie vertolk die rol van Martie van Wyk in die televisiereeks Feast of the uninvited?
    A: Henriëtta Greyffenberg
    B: Anna-Mart van der Merwe
    C: Michelle Botes

    Wie was die komponis van die Nuwe wêreld-simfonie wat deur die New Yorkse Filharmoniese Orkes in Noord Korea gespeel is?
    A: Dvorak
    B: Mozart
    C: Beethoven

    In watter land word skrywers verbied om in kinderverhale na vis en skyfies te verwys?
    A: Kanada
    B: Australië
    C: Nieu-Seeland

    In watter staat is daar glo 'n komplot deur die Republikeinse party om seker te maak dat sen. Hillary Clinton nie deur die Demoratiese Party benoem word as kandidaat in die Amerikaanse presidentsverkiesing nie?
    A: Florida
    B: Texas
    C: Kalifornië

    Op watter eiland het 'n sikloon minstens 44 lewens geëis?
    A: Madagaskar
    B: Reunion
    C: Mauritius

    Watter sangeres is van plan om al langs die Groot Chinese Muur te stap om geld vir kankernavorsing in te samel?
    A: Kylie Minogue
    B: Olivia Newton-John
    C: Sheryl Crow

    Watter Stormers-rugbyspeler is twee weke lank geskors weens onsportiewe gedrag tydens sy span se Super 14-wedstryd teen die Sharks?
    A: Luke Watson
    B: Peter Grant
    C: Schalk Burger

    Watter Afrikaanse sanger is besig om vir sy honneursgraad in Afrikaans en Nederlands te studeer?
    A: Valiant Swart
    B: Dozi
    C: Koos Kombuis

    Watter selfoonmaatskappy is gedagvaar nadat hy oproepinligting aan 'n derde party bekendgemaak het?
    A: Cell C
    B: MTN
    C: Vodacom

    Watter Suid-Afrikaanse bouler het vyf paaltjies geneem in die eerste beurt van die eerste toets teeen Bangladesj?
    A: Makhaya Ntini
    B: Morné Morkel
    C: Dale Steyn

    In watter jaar is die Neuhoff-vyfling gebore?
    A: 1980
    B: 1984
    C: 1988



    [Hoe het ek gevaar?]


    Vorige Nuusvasvrae
    vind
    Al die sportnuus
    Klik hier vir al die sportnuus.

    OUTsurance
    VERSEKERING
    Spaar tot 25% by OUTsurance
    Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    WAT DINK JY?
    Is die nuwe boetestelsel regverdig?

    Ja
    Nee



     Uitslae
    Kry Beeld se gratis nuusbriewe
    Bly op die hoogte met Beeld se gratis epos-nuusbriewe en nuusflitse. Klik op Nuusbriewe en Nuus op jou selfoon bo-aan die blad om te registreer.
    Troeteldiere
    Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
    Kyk na jongste lesersfoto's.
    vind jou ou skoolvriende

    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Adverteer in Beeld | Kontak ons |