Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
7 Maart 2008
Watter klassieke komponis se gesig is deur kundiges digitaal herbou?
A: Beethoven
B: Mozart
C: Bach

Watter internasionale sanger het die afgelope naweek in Suid-Afrika opgetree?
A: Joe Cocker
B: Chris de Burgh
C: Van Morrison

By watter dam word die Suid-Afrikaanse roeikampioenskap deur hiasinte bedreig?
A: Loskopdam
B: Roodeplaatdam
C: Hartbeespoortdam

Wie was Graeme Smith se kolfmaat in die wêreldrekord-vennootskap om die eerste paaltjie in die tweede kriekettoets teen Bangladesj?
A: Herschelle Gibbs
B: AB de Villiers
C: Neil Mc kenzie

Watter Afrikaanse sanger se broer het verlede week 'n vermeende inbreker gevang?
A: Kurt Darren
B: Arno Jordaan
C: Nicholis Louw

In watter Afrika-land woon sen. Barack Obama se ouma?
A: Kenia
B: Tanzanië
C: Uganda

Watter Indiese krieketspeler het vandeesweek sy eerste honderdtal in Australië aangeteken?
A: VVS Laxman
B: Rahul Dravid
C: Sachin Tendulkar

Watter Duitse kompakte statusmotorreeks is pas uitgebrei met die bekendstelling van 'n intreemodel?
A: BMW 3-reeks
B: Mercedes-Benz C-klas
C: Audi A 4

Watter aktrise vertolk die rol van Kruger in die nuwe kykNet-dramareeks Transito?
A: Michelle Burgers
B: Joanie Combrink
C: Anna-Mart van der Merwe

Watter voormalige swaargewig-bokskampioen gaan in 'n rolperent deur Jamie Foxx vertolk word?
A: Joe Frazier
B: George Foreman
C: Mike Tyson

Watter posisie speel Jaco Engels, wat drie weke lank uit rugby geskors is, vir die Bulls?
A: Haker
B: Voorry
C: Agtsteman

Watter akteur het 'n Naledi-toekenning postuum gewen vir lewenslange prestasie?
A: Bill Flynn
B: Patrick Mynhardt
C: Emgee Pretorius

Wie vertolk die titelrol in die reeks Jason Bourne-rolprente?
A: Leonardo di Caprio
B: Matt Damon
C: Ben Affleck

Vir watter tipe musiek het Jeff Healey, wat vandeesweek oorlede is, hoofsaaklik bekendheid verwerf?
A: Jazz
B: Reggae
C: Blues

Vir watter Super 14-span speel Julian Huxley al jare lank rugby, al het hy 'n breingewas?
A: Reds
B: Wartatahs
C: Brumbies

Watter nuwe model is pas tot die Chrysler Sebring-reeks toegevoeg?
A: Stasiewa
B: Afslaankap
C: Luikrug

Watter Afrikaanse sangeres het vandeesweek geboorte aan 'n dogtertjie gegee?
A: Karla du Plessis
B: Lize Beekman
C: Anna Davel

Watter Australiese krieketspeler het vandeesweek 'n kaelnaeler tydens 'n eendagwedstryd teen Indië platgeskouer?
A: Brett Lee
B: Michael Hussey
C: Andrew Symonds

Buite watter woongebied naby Pretoria is vier mense dood toe 'n bus oor 'n skooltaxi gery het?
A: Ga-Rankuwa
B: Soshanguve
C: Hammanskraal

Watter voormalige Suid-Afrikaanse aanvangskolwer is die huidige afrigter van die Indiese krieketspan?
A: Gary Kirsten
B: Jimmy Cook
C: Andrew Hudson



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Al die sportnuus
Klik hier vir al die sportnuus.

OUTsurance
VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance
Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Keer vrees jou om saans uit te gaan?

Ja
Nee
Hang af waarheen



 Uitslae
Troeteldiere
Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Kyk na jongste lesersfoto's.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |