Melville mak gemaak
Mense van Melville veg terug om dié Jhb-buurt saans weer leefbaar te maak sy inwoners.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
14 Maart 2008
Watter akteur vertolk die hoofrol in die rolprent Charlie Wilson's war, wat verlede week in Suid-Afrika uitgereik is?
A: Dustin Hoffman
B: Tom Hanks
C: Harrison Ford

Watter vooraanstaande ANC-politikus het gesê hy "sal toi-toi vir Afrikaans?"
A: Mnr. Matthews Phosa
B: Mnr. Mosiua Lekota
C: Mnr. Trevor Manuel

Aan watter tipe kanker ly die akteur Patrick Swayze?
A: Maagkanker
B: Prostaatkanker
C: Pankreaskanker

Vir watter Super 14-rugbyspan gaan die voormalige Stormers-vleuel Jongi Nokwe voortaan rugby speel?
A: Bulls
B: Cheetahs
C: Lions

Wat is die naam van die nuwe konsep-model wat Volkswagen by die Geneefse motorskou vertoon het?
A: Scirocco
B: Corrado
C: Karmann-Ghia

Watter model in die Cessna Citation-vliegtuigreeks is pas deur die polisie aangekoop?
A: Columbus
B: Sovereign
C: Mustang

In watter voorstad van Pretoria is die vierjarige Victor Robertson per abuis in 'n woonstel toegesluit?
A: Kilner Park
B: Môregloed
C: Queenswood

Watter internasionale sanger het sy Suid-Afrikaanse toer uitgestel omdat sy plaaslike promotor glo "onbevoeg" is?
A: Josh Groban
B: Michael Bublé
C: Helmut Lotti

In watter sepie was die DA-leier, me. Helen Zille, vandeesweek te sien?
A: Binnelanders
B: Egloli
C: 7de Laan

Watter gebied in die Ekhuruleni-metroraad het verlede week 'n gebrek aan water ondervind?
A: Edenvale
B: Springs
C: Kempton Park

Watter Chinese motorvervaardiger het pas sy eerste passasiersmotor, bekend as die Benni, in Suid-Afrika bekendgestel?
A: Chana
B: GWM
C: Gonow

Wat was die naam van die program wat Isabel Jones, wat vandeesweek oorlede is, op Suid-Afrikaanse televisie aangebied het?
A: Raw deal
B: Fair deal
C: Big deal

Watter bekende akteur en sanger is vandeesweek in sy huis oorval?
A: Philip Moolman
B: Richard van der Westhuizen
C: Lochner de Kock

Watter voormalige 7de Laan-akteur vertolk die rol van Bok in die televisiereeks Ella Blue?
A: Nico Panagio
B: Francois Rautenbach
C: Neil Sandilands

Watter Suid-Afrikaanse krieketspeler het volgens berigte geweier om in die tweede eendagwedstryd teen Bangladesj te speel omdat hy kwaad was oor sy weglating uit die span wat na Indië gaan toer?
A: Neil Mc Kenzie
B: André Nel
C: Johan Botha

Watter voormalige Suid-Afrikaanse swemmer gaan binnekort met prins Albert van Monaco trou?
A: Charlene Wittstock
B: Penny Heyns
C: Sarah Poewe

In watter Australiese stad gaan die eerste Formule 1-motorwedren van die jaar eerskomende naweek plaasvind?
A: Sydney
B: Adelaide
C: Melbourne

Aan watter hoërskool is 'n meisie wat verkrag is toe sy stokkies gedraai het, 'n leerling?
A: Zwartkop
B: Centurion
C: Eldoraigne

In watter item het Khotso Mokoena 'n goue medalje tydens die binnenshuise wêreld-atletiekkampioenskap in Spanje gewen?
A: Verspring
B: Driesprong
C: Paalspring

By watter universiteit is 'n petisie onderteken waarin die gebeure by die Universiteit van die Vrystaat veroordeel word?
A: Stellenbosch
B: Johannesburg
C: Pretoria



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Eksotiese kuierplekke
Kyk na die eksotiese plekke waar ons lesers kuier. Stuur jou foto van 'n ongewone plek na mystorie@beeld.com

OUTsurance
VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance
Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Moet mens God by politiek betrek?

Ja, alles raak Hom
Nee, politiek is 'n menslike verskynsel



 Uitslae
Troeteldiere
Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Kyk na jongste lesersfoto's.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |