Stem, dalk kom gunsteling op CD
Kies self watter Suid-Afrikaanse kunstenaars se musiek jy graag saam op 'n CD wil hê.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
19 Maart 2008
In watter Formule 1-span is daar vanjaar twee seuns van voormalige renjaers?
A: Renault
B: Toyota
C: Williams

Vir watter Vodacom-beker-span speel Gert van Schalkwyk, wat lid is van die 'Waterkloof-vier', rugby?
A: Pumas
B: Luiperds
C: Valke

Watter Afrikaanse sangeres is vir drie SAMA-toekennings benoem?
A: Laurika Rauch
B: Juanita du Plessis
C: Helene Bester

Watter voormalige 7de Laan-aktrise tree binnekort in die huwelik?
A: Vicky Davis
B: Elma Postma
C: Nathalie van der Walt

Teen watter land het die Engelse krieketspan sy eerste weg-oorwinning in twee jaar behaal?
A: Nieu-Seeland
B: Sri Lanka
C: Pakistan

In watter NG-gemeente in Pretoria is die Daniël-mannekonferensie die afgelope naweek gehou?
A: Lux Mundi
B: Moreletapark
C: Skuilkrans

Vir watter kunsvorm het Phylis Spira, wat verlede week oorlede is, bekendheid verwerf?
A: Ballet
B: Opera
C: Skilderkuns

By watter hoërskool in Pretoria is vier leerlinge positief getoets vir die gebruik van dagga?
A: Pretoria-Noord
B: Gerrit Maritz
C: Akasia

Watter bekende regter is tans in die waakeenheid van die Medi-Clinic-harthospitaal in Pretoria?
A: Pius Langa
B: Jerry Shongwe
C: Bernard Ngoepe

Watter land het vanjaar se Sesnasie-rugbyreeks gewen?
A: Wallis
B: Engeland
C: Frankryk

Watter Suid-Afrikaanse Super 14-afrigter het 'n tydhouer die afgelope naweek beledig?
A: Rassie Erasmus
B: Dick Muir
C: Frans Ludeke

Met watter model gaan Lancia glo binnekort weer tot die Suid-Afrikaanse motormark toetree?
A: Beta
B: Fulvia
C: Delta

Van watter Amerikaanse staat was mnr. Eliot Spitzer, wat 'n prostituut $ 4 300 vir seks betaal het, die goewerneur?
A: New York
B: New Jersy
C: New Hampshire

Wat is die van van die hoofkarakter in 'n nuwe Suid-Afrikaanse komediereeks wat vanaf April op M-Net uitgesaai gaan word?
A: Van der Westhuizen
B: Van der Walt
C: Van der Merwe

Na watter trefferliedjie van Queen word 'n Austrraliese huldeblykvertoning aan di?ock-groep wat aanstaande jaar hier te sien sal wees, genoem?
A: We are the champions
B: Radio ga ga
C: A kind of magic

Met watter model het Mazda vanjaar se Motor-van-die-Jaar-kompetisie gewen?
A: Mazda 2
B: Mazda CX-7
C: Mazda 5

Watter voormalige 7de Laan-aktrise vertolk die rol van Barbara Dekker in die televisiereeks Huis van liefde?
A: Nina Swart
B: Yvonne van den Berg
C: Anel Alexander

Naby watter Oos-Randse dorp is die Pieter Wessels-sorgsentrum vir bejaardes wat weens beweerde rassistiese praktyke in die nuus is?
A: Springs
B: Alberton
C: Nigel

Watter Suid-Afrikaanse snelbouler het hom na die kriekettoer na Indië onttrek?
A: Charl Langeveldt
B: Dale Steyn
C: Morné Morkel

Watter dag is deur die regering tot 'n bykomende vakansiedag verklaar?
A: 25 Maart
B: 2 Mei
C: 17 Junie

Watter dag is deur die regering tot 'n bykomende vakansiedag verklaar?
A: 25 Maart
B: 2 Mei
C: 17 Junie



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Diererubriek
Choppie, die swart worshondjie, het vermis geraak toe hy per abuis uit die erf geglip het. Het jy hom dalk gesien? Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Kyk na jongste lesersfoto's.

OUTsurance
VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance
Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Hou selfone gesondheidsgevare in?

Ek sal nie verbaas wees nie
Ja, hoë bloeddruk



 Uitslae
Leer hoe om strokiesprente te teken!
'n Werkswinkel in die kuns van comics word Saterdag 9 Augustus by The Open Window aangebied. Dit vorm deel van die JIP Komix-kompetisie waarin studiebeurse gewen kan word.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |