Melville mak gemaak
Mense van Melville veg terug om dié Jhb-buurt saans weer leefbaar te maak sy inwoners.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
4 April 2008
In watter voorstad van Pretoria is die 19-jarige Estée van Rensburg verlede week vermoor?
A: Wapadrand
B: Garsfontein
C: Faerie Glen

Watter Indiese kolwer het 'n driedubbele honderdtal in die eerste kriekettoets teen Suid-Afrika aangeteken?
A: Virender Sehwag
B: Sachin Tendulkar
C: VVS Laxman

Wie was die laaste Britse sangeres wat 'n nr. 1-treffer in Amerika gehad het voordat Leona Lewis dit met Bleeding love reggekry het?
A: Katie Melua
B: Kim Wilde
C: Melanie C

Waar het die Internasionale Rugbyraad se Sewes-toernooi die afgelope naweek plaasgevind?
A: Hong Kong
B: Singapoer
C: Doebai

Watter Suid-Afrikaanse krieketspeler is op 'n klag van dronkbestuur in hegtenis geneeem?
A: Roger Telemachus
B: Charl Langeveldt
C: Herschelle Gibbs

Watter motorvervaardiger stel binnekort 'n 1,4 liter-enjin met 'n druk- en turbo-aanjaer in Suid-Afrika bekend?
A: Fiat
B: Volkswagen
C: Renault

Watter akteur is glo 'n verlangse neef van sen. Barack Obama?
A: Brad Pitt
B: Will Smith
C: Denzel Washington

Naby watter dorp is die vakansie-oord waar Leon Schuster tot vandesweek besig was om sy jongste rolprent Mr. Bones 2 te verfilm?
A: Skeerpoort
B: Marikana
C: Broederstroom

Teen watter span het die Stormers die afgelope naweek 'n oorwinning in die Super 14-rugbykompetisie behaal?
A: Highlanders
B: Force
C: Reds

Watter motorvervaardiger gaan bakkie-sentrums op plattelandse dorpe oprig?
A: Tata
B: Chana
C: Mahindra

Van watter vervaardiger het die Tshwane-metroraad pas 100 nuwe busse in gebruik geneem?
A: Mercedes-Benz
B: Volvo
C: MAN

Watter minister se seun is verlede week skuldig bevind aan dronkbestuur?
A: Mosiua Lekota
B: Charles Nqakula
C: Jeff Radebe

Op watter Vrystaatse dorp het die Vodacom-beker-rugbywedstryd tuszsen die Blou Bulle en die Vrystaatse Cheetahs die afgelope naweek plaasgevind?
A: Petrusburg
B: Fauresmith
C: Jagersfontein

Watter Suid-Afrikaanse sangeres sing saam met Steve Hofmeyr op sy trefferliedjie Adore?
A: Nianell
B: Claire Johnston
C: Tasha Baxter

Watter komediant vertolk die rol van oud-pres. P.W. Botha in die Suid-Afrikaanse televisiereeks Van der Walt's fault?
A: Casper de Vries
B: Tobie Cronjé
C: Pieter-Dirk Uys

Watter omroeper van Jacaranda 94,2 het met Kurt Darren saamgespan om die Aprilgek-grap dat dié stasie nie meer Afrikaanse musiek gaan speel nie, uit te dink?
A: Maurice Carpede
B: Clayton Robbertse
C: Darren Scott

Watter Japanse vragmotorvervaardiger het pas 'n nuwe reeks, bekend as die Quon, in Suid-Afrika bekendgestel?
A: Fuso
B: Nissan Diesel
C: Hino

Watter Suider-Afrikaanse land se nuwe president is vandeesweek ingehuldig?
A: Mosambiek
B: Angola
C: Botswana

Watter gewilde televisieprogram gaan tydelik van die lug af gehaal word sodat die formaat aangepas kan word?
A: 50/50
B: Top Billing
C: Pasella

Watter speler het tot dusver die meeste Super 12/14-rugbywedstryde vir die Bulls gespeel?
A: Fourie du Preez
B: Pedrie Wannenburg
C: Bryan Habana



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Eksotiese kuierplekke
Kyk na die eksotiese plekke waar ons lesers kuier. Stuur jou foto van 'n ongewone plek na mystorie@beeld.com

OUTsurance
VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance
Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Moet mens God by politiek betrek?

Ja, alles raak Hom
Nee, politiek is 'n menslike verskynsel



 Uitslae
Troeteldiere
Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Kyk na jongste lesersfoto's.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |