Stem, dalk kom gunsteling op CD
Kies self watter Suid-Afrikaanse kunstenaars se musiek jy graag saam op 'n CD wil hê.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
11 April 2008
Wie het tydens die afgelope naweek se Bahreinse Grand Prix voor weggespring?
A: Heikki Kovolainen
B: Nico Rosberg
C: Robert Kubica

In watter Australiese stad het die Internasionale Rugbyraad se Sewes-toernooi verlede naweek plaasgevind?
A: Sydney
B: Adelaide
C: Melbourne

Wat is die naam van die verhoogproduksie wat nou in die Lyric-teater by Gold Reef City te sien is?
A: Saturday Night Fever
B: Can't stop the music
C: Grease

Teen watter span het die Cheetahs die afgelope naweek hul eerste Super 14-rugbywedstryd van vanjaar se seisoen gewen?
A: Highlanders
B: Reds
C: Brumbies

Watter voormalige president van Botswana se seun is verlede week in dié amp ingehuldig?
A: Mnr. Quett Masire
B: Mnr. Festus Mogae
C: Sir Seretse Khama

In watter stad is die Olimpiese fakkel deur betogers uitgedoof?
A: Parys
B: Londen
C: Berlyn

Van watter voorstad in Pretoria is Nadine Wilken, die wenner van die werklikheidstelevisiereeks Matrix: Klas van 2007, afkomstig?
A: Faerie Glen
B: Garsfontein
C: Moreletapark

Op watter dorp is die dertienjarige Jaco Coetzer, wat reeds meer as twee meter lank is, op skool?
A: Ermelo
B: Piet Retief
C: Bethal

Na watter klein motortjie lyk die Chery QQ, wat binnekort in Suid-Afrika bekendgestel word?
A: Chevrolet Spark
B: Hyundai Atos
C: Kia Picanto

Op watter Pretoriase hospitaal se dak het twee mans verlede week duiwe met windbukse geskiet?
A: Zuid-Afrikaansche Hospitaal
B: Eugene Marais-hospitaal
C: Pretoria-Wes-hospitaal

Met watter Suid-Afrikaanse minister het mnr. Morgan Tsvangirai, leier van die MDC in Zimbabwe, vandeesweek samesprekings gevoer?
A: Me. Bridgette Mabandla
B: Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma
C: Mnr. Sydney Mufamadi

Watter universiteit se rugbyspan het die eerste Varsity-beker-kompetisie gewen?
A: Universiteit van Stellenbosch
B: Universiteit van Kaapstad
C: Universiteit van Pretoria

Watter vliegtuigvervaardiger het die eerste bemande waterstof-aangedrewe vliegtuig ter wêreld ontwikkel?
A: Cessna
B: Piper
C: Boeing

Watter voormalige Indiese krieketspeler sê die Indiese Premierliga het 'n negatiewe uitwerking op daardie land se toetskrieket?
A: Kapil Dev
B: Sunil Gavaskar
C: Ravi Shastri

Watter vreemde vloeistof het twee mense in hul Coke, wat hulle by 'n vulstasie gekoop het, aangetref?
A: Petrol
B: Terpentyn
C: Paraffien

In watter land is 'n baba met twee gesigte onlangs gebore?
A: Pakistan
B: Maleisië
C: Indië

Van watter eiland is Epi Taione, wat tot nou toe vir die Sharks se rugbyspan in die Super 14-reeks gespeel het, afkomstig?
A: Samoa
B: Tonga
C: Fidji

Watter stad in Amerika is die enigste een wat die Olimpiese fakkel gehuisves het?
A: San Francisco
B: Los Angeles
C: New York

By watter hoërskool speel die rolprent Bakgat, wat pas verskyn het, af?
A: Hoërskool Menlopark
B: Hoërskool Centurion
C: Hoërskool Waterkloof

Watter gholflegende het Donderdag sy 51ste verskyning - 'n rekord - in die Amerikaanse Meesterstoernooi gemaak?
A: Arnold Palmer
B: Gary Player
C: Jack Nicklaus



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Diererubriek
Choppie, die swart worshondjie, het vermis geraak toe hy per abuis uit die erf geglip het. Het jy hom dalk gesien? Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Kyk na jongste lesersfoto's.

OUTsurance
VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance
Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Hou selfone gesondheidsgevare in?

Ek sal nie verbaas wees nie
Ja, hoë bloeddruk



 Uitslae
Leer hoe om strokiesprente te teken!
'n Werkswinkel in die kuns van comics word Saterdag 9 Augustus by The Open Window aangebied. Dit vorm deel van die JIP Komix-kompetisie waarin studiebeurse gewen kan word.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |