Hoeveel het jý gewen?
Kliek hier vir die jongste én vorige Lotto-wennommers en uitbetalings.
Beeld
Olimpiese Spele in Beijing
Die SA span, nuus, agtergrond en ander inligting oor vanjaar se Olimpiese Spele in Beijing, China.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe Web     BLITSGIDS
Vennote

Untitled
Vorige Nuusvasvrae
18 April 2008
Watter rugbystadion gaan vir die eerste keer nie 'n toets tussen die Springbokke en die Britse en Ierse Leeus aanbied nie?
A: Loftus Versfeld
B: Nuweland
C: Ellispark

In watter wêreldstad het Robbie Wessels se Leeuloop nie 'n goeie ontvangs gehad nie?
A: Berlyn
B: Londen
C: Parys

By watter hoërskool in Pretoria is 'n imbizo gehou waartydens die adjunkminister van veiligheid en sekuriteit gesê het die polisie moet misdadigers doodskiet?
A: Hoërskool Elandspoort
B: Hoërskool Hercules
C: Hoërskool Pretoria-Wes

Vir watter koerant het David Bullard die rubriek Out to lunch geskryf voordat hy afgedank is?
A: The Citizen
B: Sunday Times
C: The Star

Oor watter sportsoort het Chris van Onselen, wat verlede week oorlede is, gereeld kommentaar gelewer?
A: Boks
B: Gholf
C: Atletiek

Naby watter Wes-Kaapse kusdorp is drie mense dood toe 'n fratsgolf hul boot omgeslaan het?
A: Gansbaai
B: Onrus
C: Kleinmond

Watter tipe klein motortjie is deur die die populistiese kunstenaar Portchie geskilder waarna dit aan Monique Strydom se liefdadigheidsorganisasie geskenk is?
A: Tata Indica
B: Chana Benni
C: Kia Picanto

Wie was die laaste Suid-Afrikaanse gholfspeler wat die Amerikaanse Meesterstoernooi kon wen voordat Trevor Immelman dit reggekry het?
A: Gary Player
B: Retief Goosen
C: Ernie Els

Na watter land gaan die Suid-Afrikaanse netbalkaptein Bronwyn Bock-Jonathan binnekort verhuis?
A: Kanada
B: Nieu-Seeland
C: Australië

Watter Afrikaanse sanger se nuwe CD gaan bekendstaan as Weerlig oor die see?
A: Lucas Maree
B: Coenie de Villiers
C: Jannie du Toit

Watter Suid-Afrikaanse swemmer was die afgelope week die slagoffer van reisbedrog?
A: Roland Schoeman
B: Gerhard Zandberg
C: Ryk Neethling

Van watter bekende spiermotor word 'n nuwe model in 2010 in Suid-Afrika bekendgestel?
A: Dodge Challenger
B: Chevrolet Camaro
C: Ford Mustang

Watter aktrise het in 'n kortfilm gespeel wat teen $ 1,5 miljoen deur 'n sakeman gekoop is?
A: Brigitte Bardot
B: Greta Garbo
C: Marilyn Monroe

Watter popsanger van die 1980's se musiek het weer gewild geword weens 'n poetsbakkery op die internet?
A: Rick Astley
B: Jason Donovan
C: Howard Jones

Watter Super 14-rugbyspan se ondersteuners beplan 'n protesoptog weens hul span se vertoning in vanjaar se kompetisie?
A: Cheetahs
B: Lions
C: Bulls

Na watter klein sportnutsvoertuig se vorige model lyk die Zotye, wat binnekort in Suid-Afrika bekendgestel sal word?
A: Suzuki Grand Vitata
B: Daihatsu Terios
C: Kia sportage

By watter hoërskool in Pretoria het sowat 60 leerlinge erken dat hulle dwelms gebruik?
A: Hoërskool F.H. Odendaal
B: Hoërskool Hendrik Verwoerd
C: Hoërskool Staatspresident C.R. Swart

Watter Bulls-rugbyspeler het vandeesweek pa geword?
A: Danie Rossouw
B: Wikus van Heerden
C: Pedrie Wannenburg

Watter voormalige Engelse rugbykaptein is aangestel as die bestuurder van dié land se rugbyspan?
A: Bill Beaumont
B: Lawrence Dallaglio
C: Martin Johnson

Watter Engelse krieketspeler is deur 'n onervare student vir 'n nulletjie uitgehaal?
A: Michael Vaughan
B: Andrew Flintoff
C: Kevin Pietersen



[Hoe het ek gevaar?]


Vorige Nuusvasvrae
vind
Eksotiese kuierplekke
Kyk na die eksotiese plekke waar ons lesers kuier. Stuur jou foto van 'n ongewone plek na mystorie@beeld.com

OUTsurance
VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsurance
Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
WAT DINK JY?
Moet mens God by politiek betrek?

Ja, alles raak Hom
Nee, politiek is 'n menslike verskynsel



 Uitslae
Troeteldiere
Klik hier vir jongste diere-rubriek, video's en foto's.
Kyk na jongste lesersfoto's.
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |